Category Archives: jack parow

Kaaskop gooi “Cooler as Ekke”

Griffin, Die mal klomp kaaskoppe try Jack se song "Cooler as ekke" vertaal na HOL-lands toe.

Hier is 'n recording van die stuk deur Gomgat Bloukaas. Ek het my gat af gelag, die kak kombuistaal is toe nou nie so maklik om te verstaan nie! LOL

Anyway, maak met dit wat jy goedvind!

Jan

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Kief musiek | Tagged | 11 Comments

Next level Jack Parow sokker pette?

griff,

Ons was by die Chile Honduras game in Nelspruit. Toe meng ons so biki SA en Chile. In die moeder F&*#en stadium!!!

Ons wag vir die Parow volgende week is hy hier by die Bluemoon.

John

Chile1

Chile2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in briewe | Tagged | 5 Comments

Blaas Jou Vuvuzela – Jack Parow en die Radio Kalahari Orkes

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | Tagged | 14 Comments

DHF, Jack Parow, Thieve, Wedding DJ’s by Assembly – wen kaartjies.

Al hierie blare en nog meer gooi 'n dik jol by Assembly in Kaapstad, Saterdag 29 Mei. Jy gaan in elk geval halfpad gekettie wees na die groot rugby, so jy kan maar net sowel all-out gaan. En nou kan jy tickets score.

Ons gee twee double tickets weg, komplimente van Die Heuwels Fantasies. Vertel ons hoekom jy die tickets moet wen, sommer in die comments. Die twee marabsies met die beste of mees oorspronklikste antwoorde wen. Om R140 te score is beter as 'n skop in die pille.

Wenners word Vrydag lunchtyd bekend gemaak.

TRINITY_KNIGHTS01

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in WKJ gigs, kompetisie, wedding djs | 10 Comments