Category Archives: jack parow

Jack Parow – Tussen Stasies

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | 23 Comments

Yankie etter gooi ‘n kak rip-off version van Cooler As Ekke

Ho$h ja, die dag het uiteindelik aangebreek waar ek Amerikaners kan uithaal omdat hulle ons copy, en nie andersom nie. Weet nie of hierdie perd dalk kom sokker kyk het en toe na 'n paar Budweisers by 'n Jack Parow show ingeslinger het nie, maar hy het definitief 'n bietjie gefokken knoei met hierdie nommertjie as jy my vra..

Folks, I give you:

"Cooler Than Me"

Okay fokkit ek verwag nou nie dat jy deur die hele ding sit nie, daai poses wat die bra strike is nogal kotswekkend, maar ek assume jy tel die resemblance op tussen daai lyrics en Jack Parow se tune "Cooler As Ekke". Wel ek fokken hoop so, anders moet jy ophou om jou kaksakke te snuif en bykom.

Sien wat ek bedoel? KFM try nou klaar om hierdie tune by ons kele af te wurg, so kak as wat dit is. Dit spyt my om dit te se, maar dit gaan probably 'n moerse radio hit raak, indoktrinasie is 'n bliksem. Maar die ou sal nooit cooler as Parow wees nie, want:

Hy lyk soos Justin Timberlake se lelike boetie.

Hy trek aan soos die meth kop waiters wat by Wimpy werk.

Hy skryf kak lyrics.

Sy van is net twee "e"s en 'n gap short van "Poesneer"

En omdat hy fokken copy cat is.

As jy beter wil voel oor die saak, skiet uit na Jack Parow se nuwe website toe. Dis 'n full-on fokken game en moerse nice aanmekaar gesit.

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken zef videos | 11 Comments

Jack Parow kuier by Giel van 3FM in Nederland.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | Tagged | 3 Comments

Jack Parow in Kaaskopland

Griff,

Ek is moerse fokken excited! Ek het vanoggend toe ek by die werk instap my ticket vir Jack Parow se show by Melkweg in Amsterdam, op my tafel gekry. My Kaaskop tjommie was fluks genoeg om gister die hele fokken dag op sy bicycle te spandeer sodat ek en hy vir Jack kan gaan check!

Jan.

jack

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in briewe | 6 Comments