Nie genoeg tos vir jou nie?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Ongelukkig is ons boek se eerste printrun op sy einde.Yup, dit verkoop fokken goed. As jy gelukkig is kan jy miskien ‘n copy of twee op Kalahari bestel of dit nog in die hande kry by Exclusive books. Ons is besig om die tweede druk te organise, so moenie panic nie. Dit sal glad nie lank vat nie. Wat ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNie genoeg tos vir jou nie?
Check hom

The Secret – ‘n boek review

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Lees gerus hieronder hoe ‘n selfhelp boek jou lewe kan verander, even as jy tjoekie toe gestuur is. Ons boek, “Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?” kan heel moontlik ook as ‘n self-help boek aangewend word. Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 37,762 post views in totaal sedert …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinThe Secret – ‘n boek review
Check hom

Chopper en griffin praat kak op TV

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Eish. Check hoe griffin en Chopper half-gekletter sit en kak praat met die ouens van Gons, vanaand 18:00 op MK (DStv kanaal 324). Oor ons boek en watse local celebrities heavy tos is. Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinChopper en griffin praat kak op TV