Daar is nou weer Tos orals

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Dag maters, Goeie nuus – “Is Dit Net Ek Of Is Als Tos” is nou weer beskikbaar by Exclusive Books, Take2, Kalahari en baie ander plekke. Soos jou vriende se bedkassies. Ek vermoed Take2 is dalk goedkoper, maar gaan check maar vir jouself. Die boek het so fokken vinnig uitverkoop met die eerste print dat die publishers nou nog in …

griffinDaar is nou weer Tos orals

Nie genoeg tos vir jou nie?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin3 Eiertjies

Ongelukkig is ons boek se eerste printrun op sy einde.Yup, dit verkoop fokken goed. As jy gelukkig is kan jy miskien ‘n copy of twee op Kalahari bestel of dit nog in die hande kry by Exclusive books. Ons is besig om die tweede druk te organise, so moenie panic nie. Dit sal glad nie lank vat nie. Wat ons …

griffinNie genoeg tos vir jou nie?
Check hom

Chopper en griffin praat kak op TV

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Eish. Check hoe griffin en Chopper half-gekletter sit en kak praat met die ouens van Gons, vanaand 18:00 op MK (DStv kanaal 324). Oor ons boek en watse local celebrities heavy tos is. Verder kan jy ons ook in die Vaalweekblad vang more as jy ongelukkig genoeg is om in die Vuildriehoek te bly, of andersins in die Volksblad Vrydag …

griffinChopper en griffin praat kak op TV