Category Archives: Grapgat

Gatiep se tekkies

Gatiep is lus vir 'n ietsie en vra vir Meraai of sy hom nie 'n discount wil gee nie.
"Sure Gatiep, wat het djy?" "Sorry Meraai, ek het net twie rand en 'n paar tekkies."
"Ok, Gatiep, maar ek gaan doodstil wees – moenie vir daai chiep prys enige movements verwag nie."
Gatiep besluit hiers sommer ook sy kans om te wys hoe 'n goeie lover hy is. Hy love soos nog nooit in sy lewe nie. Nie te lank nie, of hy voel Maraai se een arm om hom. En later die ander arm. . . . Nou haal Gatiep alles uit, en nie te lank nie, of hy voel eers Maraai se een been en toe die ander om hom.
"En hoe dan nou, Meraaitjie , ek dog dan djy gaanie movements maak nie?"
"Shaddap Gatiep, ek pas die tekkies aan!"

(shot, Johan)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Nege grappies voor jy fokof…

#1. 'n Man kom by die pastoor om te bieg…

Man: "Vergeef my vader ek het gesondig. Ek het gister met my vrou omgang gehad "
Pastoor: "Was dit dan teen haar sin?"
Man: "Nee, maar ek het haar van agter af gelooi."
Pastoor: "O ja? En dit was teen haar sin?"
Man: "Wel nee, maar haar kop was so half in die  vrieskas."
Pastoor: "Oeeee koud! En dit was sekerlik teen haar sin?"
Man: "Nee, ook nie …"
Pastoor: "Waaroor bekommer julle dan? Jy het duidelik glad nie gesondig nie!"
Man: "Dis moerse goeie nuus maar  ek dink nie een van ons twee gaan ooit weer fokken Woolworths toe nie!"

#2. Laitie tune sy pa: "Jissis, hoekom is ons eletrisiteitsrekening so laag? Daar moet iets fout wees?"
Die pa antwoord: "Sharrap jou klein snot, dis my fokken payslip!"

#3. Dronk ou kom by die huis en besluit hy gaan sy vrou zaber en wil begin met so bietjie foreplay. Na `n hele ruk tune sy hom: "Wat die fok doen jy?"
Hy tune: "Jislaaik, maar jy is darem droog en skurf vanaand!
Sy snap terug: "Lig net jou fokken kop op, jou brood! Jy is besig om die mat te lek!"

#4. Hoe verander jy 'n weeshuis in 'n malhuis?
Jy rol n koekie in die gang af.

#5. Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere so sterk is dat dit hulle bene toehou as hulle dikbek is.

#6. ‎'n Ware rassis is iemand wat 'n zebra skiet en dan net biltong maak van die wit stukke.

#7. Wat is die toppunt van gesuip wees?
As jy oor die dansvloer slenter vir nog 'n dop en jy wen die singles dans kompetisie.

#8 Seuntjie van drie vra sy ouma: "Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."

#9. Seks is soos 'n payslip. Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry die ander ou meer as jy.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 10 Comments

Ninja en Bruce Willis

bruce-willies

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 2 Comments

Groente

Juffrou vra vir die klas: "Watter soort groente laat 'n mens se oë traan?"einajasiss
Jannie se hand is eerste op.  Juffrou: "Ja Jannie, wat is dit?"

Jannie: "'n Aartappel, juffrou…" 
Juffrou: "Nee Jannie, dit is 'n ui!"

Jannie: "Dis baie duidelik Juffrou is nog nooit met 'n aartappel op die fokken ballas gegooi nie."

(ingestuur deur Henry)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 1 Comment