So paar grappe

In Grapgat deur griffin9 Eiertjies

Honeymoon 'n Man en sy vrou besluit om hulle honeymoon hotel weer te besoek vir hulle 25ste herdenking. Net voor hulle regmaak om te zaber tune die vrou: "Toe jy my kaal lyf die eerste keer gesien het, wat het deur jou gedagtes gejaag?" Die man antwoord: "Al wat ek wou doen is om jou breins uit te naai en …

Deel met jou tjommies!

    griffinSo paar grappe

    So paar ou grappe

    In Grapgat deur griffin7 Eiertjies

    Net 'n vinnge reminder – Hierdie Saterdag is Nasionale Braai Dag! Gaan like hulle official Facebook page om te check wat orals in SA gebeur. Jy kan na die France vs New Zealand game dier op vuur gooi en so paar skuimkoppe deur die nek jaag… Liewe Vader 'n Boef breek in 'n huis in. Toe hy die CD player …

    Deel met jou tjommies!

      griffinSo paar ou grappe

      Vier vinnige grappe

      In Grapgat deur griffin6 Eiertjies

      Hasies Onderwyser: As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee hasies en nog twee, hoeveel sal jy hê? Jannie: Sewe, meneer. Onderwyser: Nee, luister mooi. As ek vir jou twee hasies gee, en nog twee en nog twee, hoeveel hasies sal jy hê? Jannie: Sewe. Onderwyser: Kom ek stel dit anders. As ek vir jou twee appels gee, …

      Deel met jou tjommies!

        griffinVier vinnige grappe

        So paar kak grappe…

        In Grapgat deur griffin2 Eiertjies

        Die onnie vra vir die aardrykskunde-klas: "Watter deel van die son is die warmste?" Jannie antwoord dadelik: "Bladsy 3, juffrou!" ‘n Ou gaan pis by die krip in ‘n winkelsentum. Hy check so slap links en sien ‘n besondere klein mannetjie wat ook besig is om tjoep te swaai.  Die outjie het egter ‘n enorme peester aan hom.  Die klein …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSo paar kak grappe…