Check hom

Kraak ‘n smile of twee

In Grapgat deur griffin16 Eiertjies

Briewe 'n Man en vrou besluit om kodewoorde te gebruik vir wanneer hulle wil gaan zaber sodat die kids nie agterkom wat aangaan nie. Hulle besluit toe op "Briewe tik". 'n Dag of wat later tune die pa sy 4-jarige dogtertjie: "Gaan sê vir mamma dat pappa lus is om 'n brief te tik" Die dogtertjie dra die boodskap aan …

Deel met jou tjommies!

    griffinKraak ‘n smile of twee

    Begin jou Woensdag met ‘n paar grappe

    In Grapgat deur griffin15 Eiertjies

    Matrose 'n Depressed hipster chick in Kaapstad besluit om haar lewe te eindig deur by die hawe dramaties in die see in te spring. Daar aangekom is daar 'n matroos wat sien sy staan en tjank en sy vertel hom van haar depressie. "Check, jy het baie om voor te lewe. My skip gaan more Amerika toe en ek kan …

    Deel met jou tjommies!

      griffinBegin jou Woensdag met ‘n paar grappe

      Grappe om jou Maandag effens beter te maak

      In Grapgat deur griffin3 Eiertjies

      Cheap booze 'n Man loop by 'n pub in en bestel 'n bier. "Skerlik" tune die barman "dit sal een sent wees" "Een sent?!", vra die man en die barman beaam dit. Die man check die pub se menu uit: "Kan ek asseblief 'n t-bone steak met chips kry?" "No worries" tune die barman weer "dit sal vyf sent wees" …

      Deel met jou tjommies!

        griffinGrappe om jou Maandag effens beter te maak

        So paar grappe

        In Grapgat deur griffin9 Eiertjies

        Honeymoon 'n Man en sy vrou besluit om hulle honeymoon hotel weer te besoek vir hulle 25ste herdenking. Net voor hulle regmaak om te zaber tune die vrou: "Toe jy my kaal lyf die eerste keer gesien het, wat het deur jou gedagtes gejaag?" Die man antwoord: "Al wat ek wou doen is om jou breins uit te naai en …

        Deel met jou tjommies!

          griffinSo paar grappe