Category Archives: Grapgat

Grapgat, Oktober 2000

Lag net mooi


Watse siekte het jy?
Ettas

Charlie is fokol lus vir werk die dag en bel toe in en sê vir die sekretaresse dat sy vir die baas moet sê dat hy siek is.
Sy maak toe ook so , en sê vir haar baas dat Charlie siek is en nie werk toe sal kom die dag nie.
Die baas bel toe vir Charlie om te hoor hoe siek hy is , waarop Charlie antwoord : ” Ek is besig om my suster te naai , fokken siek genoeg?”

Die krimpvarkie
Suikerbekkie Platparra

Jannie bad eendag saam met sy ouma. Hy kyk so af na die bos harre en vra: “Ouma wat sit daar tussen Ouma se bene?”
“Dis my krimpvarkie,” sê sy.
Volgende dag bad Jannie saam met Ma.
“Ek check Ma het ook ‘n krimpvarkie,” sê Jannie.
“Ja,” lag Ma verleë maar probeer eintlik die topic vermy.
Jannie bly ‘n ruk stil en sê skielik:
“Maar ek scheme Ouma se krimpvarkie is al dood.”
“Hoekom?” vra Ma.
“Want sy tongetjie hang uit,” kom die antwoord.

Toe ek jonger was …
Penvriend Slyt

Toe ek jonger was het ek dit gehaat om troues toe te gaan … dit was altyd die tannies en ouma-tipes na my toe sou kom ne met ‘n gemoedelike stamp in die ribbes sou sê: “Jy’s volgende!”

Hulle het daai kak vinnig gestop sedert ek dieselfde met hulle by begrafenisse begin doen het.

I’m bad, I’m bad …
Baie geforward

Michael Jackson en die dokter stap saam uit die teater uit nadat sy vrou geboorte gegee het aan hulle seun.
Vra Michael: “Hoe lank voor ons kan seks hê?”
Antwoord die dokter: “Jirre, ou, wag ten minste eers dat hy kan loop.”

Et tu Bruté?
GrifFin

Hierie ou se vrou dra sukke oopketel onderklere en tune haar man oopbeen van
die oorkantste bank af terwyl sy beduie na haar onderstel: “Soek jy bietjie
van hierie?” Waarop haar man sê: “Is jy mal?! Kyk wat het daai ding met jou
broek gedoen!”

Kyk nou net …
Student (wie anders – Ed)

Hondnaai – wie ek ?
Nooit weer nie!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Tagged , | Leave a comment

Grapgat, September 2000

grapgat
sit die doos terug in snaaks


Agtermekaar grappie
Hoe “fake” a gatgabba ‘n orgasme?
Hy spoeg op sy partner se rug
- ingestuur deur Antonie Riet

No guts …
Hierdie mafia-Don kom uit op bail en hy gaan sien dadelik sy prokureur. “Kyk, man” sê hy, “my rekenmeester het drie miljoen rand by my embezzle – kom ons gaan sien hom.”
Weg is hulle.
Daar aangekom, skop die Don die deur oop al was hy nie gesluit nie en skreeu oor die accountant se lessenaar in die arme gebustde man se gesig: “Waar’s my geld , jou moerasvark?” Heel aggressief.
Die accountant sê niks – kyk net verwilderd na die Don. Waarop die Don se gesig nog perser word, en hy die accountant voor die bors gryp en hom begin skud.
Waar’s my fokken geld?” bulder hy. Die prokureur tree tussenbeide en sê: “Whoa, man, hou vas, die ou is doof. Laat my toe om te vertaal.”
En hy draai na die accountant en in vingertaal beduie hy:” Dié ou tune jy skuld hom drie miljoen rand.” En die dowe accountant signal terug: “Ek weet nie waarvan hy praat nie.”
“Wat sê die skuim?” wil die mafiabaas weet. “Hy sê hy weet niks van die geld nie,” scheme die prokureur.
“Bliksem!” en die Don ruk ‘n pistool uit, gryp die accountant en druk die skabonk teen die etter se kop.
“Last chance, arsehole, waar’s my geld?”
“OK, OK,” signal die accountant frantically. “Die geld is in my garage, op die boonste rak, in die blou trommel!”
“Wat sê die etter nou?” wil die Don weet, vinger op die sneller. Sê die prokerower: “Hy tune jy’t nie die guts om die sneller te trek nie.”
- ingestuur deur Francois Hugo

Wie nie waag nie …
gaan nie saag nie.
- ingestuur deur Rick Coetzee

Stiffies
Stiffies se betroubaardheid neem af in regstreekse verhouding tot hoe ver mens daarmee moet reis en hoe belangrik die inligting daarop is.
- ingestuur deur Gallie van Rensburg

Moontlik
Jy kan braai sonder vleis , maar jy kan nie drink sonder drank nie.
- ingestuur deur Matt Sutton

R.S.V.P.
Reël Self Vir Poes
- ingestuur deur Robert Folmer

Maagpyn
‘n Jong vrou besoek haar dokter en kla oor maagpyn. Die dokter ondersoek haar en sê vir haar om te sit. “Oor nege maande gaan jy by die huis sit en doeke omruil,” sê hy vir haar. “Is ek swanger?” vra sy. “Nee, jy’t maagkanker.”
- ingestuur deur Penvriend Slyt

Ou kak
Hoe weet jy as jou baba sussie met haar period begin? Jou pa se piel proe anders
- uit Loslyf

Stoot
Dis drie-uur die oggend in Gezina. ‘n Jafel lê in die bed saam met sy main squeeze. Klaar gespyker lê hy daar met sy hand op haar tiet en kap Z’s toe die deurklokkie ‘n moerse commotion opskop. Dis een van daai movements wat ‘n hele tune jol. Moerse zef maar dit het met die huis gekom. Sy vrou reken hom hy moet gaan kyk. So hy trek sy perjakkies en sy palielies aan en voeter deur toe. By die deur staan ‘n ou. Moerse dronk. Hy sê: “Ja, wat izzit?” Die dronk ou tune, heavy deur die kak: “I need a push, ek sê…” Maar die deur word toegebliksem en ons hero is terug bed toe. Vattie kak nie, want hy’s eks Kampusbeheer. Sy squeeze vra wie was dit en hy tune haar van die dronkgat. Sy’s sommer moelik en begin hom heavy lip gee oor hy nie mense wil help nie en wat van daai keer toe die XR6 gaan staan het in die Daspoort tonnel innie middel van die nag in die middel van die winter toe daai nice outas en bediendes gehelp kar stoot het en dink hy hy’s beter en sy sweer sy’t nie so kak man getrou nie en sy’s moeg vir sy kont attitude en no ways klim hy weer haar peer voor hy nie weer gaan check nie. Nou wat kan ‘n man doen. Toe staan hy maar weer op en trek weer sy perjakkies en sy palielies aan en move heavy moerig deur toe. Maar daar’s fokkol dronk peoples by die deur. Hy skree sommer so in die donker in: “Waar’s jy nou my blaar!” Kom ‘n stem uit die donker uit: “Hier’s ek my outie, op jou swing…”
- ingestuur deur Ongenooid van B

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Grapgat, Julie 2000

grapgat

sit die doos terug in snaaks


Nuwe grappe:

Gezina javel…

Dis drie-uur die oggend in Gezina. ‘n Jafel le in die bed saam met sy main squeeze. Klaar gespyker le hy daar met sy hand op haar tiet en kap Z’s toe die deurklokkie ‘n moerse commotion opskop. Dis een van daai movements wat ‘n hele tune jol. Moerse zef maar dit het met die huis gekom.

Sy vrou reken hom hy moet gaan kyk. So hy trek sy perjakkies en sy palielies aan en voeter deur toe. By die deur staan ‘n ou. Moerse dronk. Hy se “ja wat izzit?” Die dronk ou tune, heavy deur die kak: “I need a push, ek se..” Maar die deur word toegebliksem en ons hero is terug bed toe. Vattie kak nie, want hy’s ‘n eks kampusbeheer beampte.

Sy squeeze vra wie was dit en hy tune haar van die dronkgat. Sy’s sommer moelik en begin hom heavy lip gee oor hy nie mense wil help nie en wat van daai keer toe die XR-6 gaan staan het in die Daspoort tonnel innie middel van die nag in die middel van die winter toe daai nice outas en bediendes gehelp kar stoot het en dink hy hy’s beter en sy sweer sy’t nie so kak man getrou nie en sy’s moeg vir sy kont attitude en no ways klim hy weer haar peer voor hy nie weer gaan check nie.

Nou wat kan ‘n man doen. Toe staan hy maar weer op en trek weer sy perjakkies en sy palielies aan en move heavy moerig deur toe. Maar daars fokkol dronk peoples by die deur. Hy skree sommer so in die donker in: “Waars jy nou, my blaar!” Kom ‘n stem uit de donker uit: “Hiers ek my outie, op jou swing…”

Wiele is piele…

Drie verlamde connections, een van Gezina, een van Mabopane en een van Danville, wiel een aand met hulle rolstoele in Kerk straat af verby een van daai kak skoenwinkels wat die hele Pretoria vol is.Hulle het klaar gejol by Monroe’s toe dit nog oop was (dit het lank terug gebeur, o.k!).

Nou’s hulle lekker liquid van al die dop en die knaap van Gezina scheme hy rol in die alley langs die winkel in vir ‘n pis. Hoe hulle dit doen weet die here alleen. Ewenwel: Tot groot konsternasie van sy tjomme kom hy uitgehardloop. Hy tune: “Ouens, ek kan loop! Daars ‘n genie in daai alley en hy pass wense rond!” Die dude van Mabopane rol in. Sekondes later kom hy uitgehol: “Heish, I ken wokk! Heish! Ees orrait thet whaaan!!! Gawie van Dannville rol in. Hy kom wer uitgerol… “Hey blare, check hierie mags!!!”

(ingestuur deur ongenooid van B)

Wat issie verskil…?

Jannie vra eendag vir sy pa: “Pa, wat is die verskil tussen ‘n poes en ‘n kont?” Pa tune: “Kom ek gaan wys jou.” Hy vat vir Jannie na die bed toe waar Ma lê en slaap. Hy beweeg na die onderent van die bed toe en tel saggies die kombers op. Daar lê Ma toe nou so ietwat wydsbeen sonder haar pannas. “Sien jy daai ding, dis ‘n kont,” sê pa. “Cool!” sê Jannie, wat nog nooit in sy lewe ‘n bosmossel in die gesig gestaar het nie. “Kan ek daaraan vat?” “Nee jirre,” sê Pa. “Jy gaan die poes wakker maak.”

(ingestuur deur Suikerbekkie Platparra)

Matte en stuff…

‘n Vrou stap in ‘n winkel in met DUUR PERSIESE matte. Sy kyk so bietjie rond en sien die mat van haar drome en stap nader. Soos sy buk om die tekstuur te voel poep sy kliphard. Baie senuweeagtig kyk sy rond met die hoop dat niemand haar gehoor het nie en niemand haar nou moet kom help nie. Die volgende oomblik staan ‘n verkoopsman langs haar en vra: “Mev. Waarmee help ons vandag.” Baie ongemaklik vra sy vir hom: ” Mnr hoeveel kos hierdie mat van julle?” Hy antwoord: Mev. as jy reeds poep as jy aan hom vat gaan jy defnetief in jou broek KAK as jy die prys hoor”.

(ingestuur deur Dyonysus)

Pyne…

Wat is die verskil tussen ‘n chick wat die vorige aand heavy ge-booze het en ‘n chick wat die vorige aand heavy gesaag het?

Die chick wat heavy gedrink het, het ‘n kloppende hoofpyn. Die chick wat heavy gesaag het, het ‘n hoppende kloofpyn

(deur grifFin)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Tagged , | Leave a comment

Grapgat, Mei 2000.

Nuwe grap: polisie/hond

Wat is die verskil tussen ‘n polisieman en ‘n Doberman?

‘n Doberman kyk nie sy ma in die oë as hy haar naai nie.

(gehoor by Piela)

‘n spietkop is ‘n wonnerlike ding …

Wat het ‘n spietkop en ‘n doos in gemeen?

By altwee sit die poes agter die bos.

(ingestuur deur Spyker)

gelukkige vrouedag

Wat is die verskil tussen ‘n vrou en ‘n karbattery?

‘n Karbattery het ‘n positiewe kant.

(deur Skipper Glen)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Tagged | Leave a comment