Ou Koos
Koos sien 'n advertensie in die Landbouweekblad waar 'n boer tenders inwag vir iemand om die luiperds op sy plaas te vang en na 'n wildreservaat te verskuif.
Hy besluit om te tender, en omdat hy toe verreweg die goedkoopste is, kry hy die job. Die volgende dag daag hy by die plaas op met 'n bakkie, 'n foskterrier, ou Jonas, 'n spul streepsakke en 'n .22.
Die boer lyk maar skepties, maar aan die einde van die dag le daar 12 luiperds in streepsakke, reg om vervoer te word. Die boer is beindruk en vra of hy die volgende dag kan saamry om te kyk hoe Koos dit doen.
Dit werk toe so: sodra hulle 'n luiperd sien, jaag hulle hom in die naaste boom op met die bakkie. Koos klim agterna, en soos die luiperd grom en na hom klap, grom en klap hy lustig terug totdat hy die luiperd op die dun takke vasgekeer het.
Wanneer die tak dan padgee en die luiperd grond toe val, gryp die foksterrier hom aan die knaters en hou vir al wat hy werd is terwyl Jonas hom in die streepsak toebind.
"Maar waarvoor is die .22 dan?" wil die boer weet.
"Jong," sê Koos, "so met die heen-en-weer geklappery kan dit dalk gebeur dat EK uit die boom val. En dan moet Jonas die .22 gebruik om die foksterrier te skiet….."
Shortcuts
Watter meisies is die enigste virgins in Danville?
Net die wat vinniger as hulle pa's kan hardloop!
Wat is die top-punt van verwerping?
As jy uit die familiemoord uitgelaat word.
Wat is mooi Afrikaans vir 'n kondoom?
'n Saadsokkie.
Wat het … ?
Wat het 140 bene en 3 balhare?
Die Drakensberg se seunskoor!




Niks vleisdas
Gesonde seks
Hierie paartjie klop aan by die seksterapeut en vra vir die dokter: "Kan jy asseblief kyk terwyl ons zber?" Die dokter is bietjie ge-puzzle maar stem maar in. Toe die paartjie klaar is sê die dokter: "Daar is niks verkeerd met julle nie, maar ek moet julle ongelukkig R70 charge." Dit gaan aan vir so paar weke. Hulle kom in, spyker, die dokter vra hulle R70 en hulle fokkof.
Op 'n dag kan die dokter dit nie meer vat nie en vra: "Presies wat is dit wat julle nou eintlik probeer uitvind?"
Die man antwoord hom terug: "Ons probeer fokkol uitvind. Sien, ek is getroud en ons kan nie na my huis toe gaan nie. Sy is is ook getroud en ons kan nie na haar huis toe gaan nie. Die Holiday Inn charge fokken R225 per aand, die Hilton soek R879. Ons naai hieso vir R70 'n shot en ek claim R65 terug by Discovery Health."
Niks vleisdas…
'n Chick met 'n moerse plat bors besluit eendag dat sy nou maar vie haar 'n fokken bra moet koop en trap af na Broeknaai Mall toe. Sy gaan Edgars toe, Foschini, Woolwoorths en nog so paar ander plekke. Net mooi niemand stock 28AAAA nie.
Eventually gaan sy Pep Stores toe en ruk haar bloes oop en skree: "Het julle enige iets hiervoor?"
Die leep-oog dude agter die till check haar uit en sê: "Jirre lady, gaan Clicks toe en koop vir jou 'n tube Clearasil!"
Unleaded asseblief
Boetie betrap sy pa en ma in die kamer en vra:"Wat maak pa nou?" Pa: "Ag ek gooi net so bietjie vir mammie petrol in." Boetie: "Sjoe, dan is mammie baie swaar op juice want Oom Jannie het ook gister volgemaak!"