Category Archives: Grapgat

Klein Saterdag grapgat

Hieso is vir julle ‘n kak joke vir Klein Saterdag:

Jannie en Sannie klap ‘n toon deur Pretoria Dieretuin toe, toe Sannie snaakse goed begin sien: “Jannie, hoekom sit daai een hasie bo-op die ander een?”

Jannie stop vir so rukkie en sê: “Hulle is besig om sigarette te maak.”

Hulle loop verby nog so paar diere wat heeltyd “sigarette” maak en na so ‘n rukkie vra Sannie:

“Dit lyk my al die diere maak sigarette. Hoekom maak ek en jy nie ook sigarette nie?”

Jannie nooi homself nie twee keer nie en hy en Sannie maak sigarette virre vale agter die beerhokke.

Na hulle klaar is stap hulle so entjie verder, toe Sannie vra:
“Jannie, nou watse soort sigarette het ek en jy gemaak?”.

Jannie stop en dink so ‘n bietjie na: “Wel, as jy ‘n hobbel op jou maag kry, het ons Camel gemaak en as daar nie een kom nie, was dit Lucky Strike.”

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Wack-o Jack-o se plastic hart kak-o…

Michael Jackson moonwalk nou Neverland toe

Yup, it are true. Michael Jackson se plastiek hart het eventually ingegee en daar gaan nou limited edition karretjies daarvan gemaak word sodat seuntjies hom ook bietjie kan stoot.

Ongelukkig is Farrah Fawcett ook oorlede. Sy het dit reggekry om op haar eie die meeste boners op aarde in die 70’s en 80s’s te veroorsaak.

Net om vir julle te wys hoe kosbaar die lewe is en dan mens maar moet aanbeweeg so gou as moontlik, het ons so paar Michael Jackson jokes hiesoe geplak.

Baie smaakvol. Enjoy.

PS: Voor ons aangaan. Vir die koerant Sondag: Voor julle dalk print dat Michael Jackson moontlik vakansie hou in Australië omdat hy uitgeput en ge-stress is, hier is vir julle ‘n moerse cool tip – die bra is dood. Serias!
Daar is nog tyd om die press te stop, maar ek is seker julle het mooi geleer uit die Dirk Prinsloo balls-up.

  • Michael Jackson het net voor sy dood vir die paramedic gefluister: “Put me in the children’s ward”
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Disney? Disney kan nog steeds kinders se lewens opfok.
  • Mens kan nie help om te wonder of Michael Jackson se organe nou verder aan kinders geskenk gaan word nie.
  • Laities het altyd draties gekap oor Farrah Fawcett fotos. Michael Jackson het altyd draties gekap oor fotos van laities.
  • Wat is die verskil tussen Michael Jackson en Farrah Fawcett? Omtrent drie ure.
  • Die Jackson 5 kan nou 20% discount gee as hulle reunion toere doen.
  • Michael Jackson is sover die enigste persoon op aarde wat as swart en manlik gebore is en die lepel in die dak gesteek het as ‘n wit vrou.
  • Op die ou einde is dit ‘n ventrikel van Michael Jackson wat ingegee het en nie ‘n testikel soos almal sou hoop nie.
  • Bafana-Bafana het so goed teen Brazil gespeel gisteraand dat Michael Jackson ‘n hartaanval gekry het

Michael Jackson se ex-lovers:

Michael Jackson - Number Ones

Farrah – Good

Michael – Bad (you know it)

Gefile in Grapgat | 12 Comments