Category Archives: Grapgat

Klein Saterdag grapgat

Die blond en die hond

Die blond en haar man lê in die bed en die bure se hond begin woes blaf en maak hulle die moer in. Naderhand staan die blond op uit die bed en gaan buitekant toe. Skielik hou die hond op met blaf. Sy kom terug en skaars terug in die bed begin die hond begin weer te blaf, maar sy lê rustig.
Haar man vra haar: “Wat het jy nou gaan doen?”
Die blond antwoord: “Ek het daai fokken hond aan ons kant van die draad gesit, nou sal ons sien hoe voel die burman as die hond heel aand vir hom blaf!”

Kak conversation

Ek het skaars op die kakhuis gaan sit in Menlyn toe ek die ou langs my hoor: “Hey, hoe lyk dit?”
Verward antwoord ek toe maar terug: “Uuhhm, ek is fine, net bietjie besig nou…”
Weer hoor ek die stem: “So wat maak jy?”
Nie dat dit enigsins iets van sy besigheid is nie, maar ek sit nou hier, so toe antwoord ek terug: “Seker maar dieselfde as jy. Shopping en so aan.”
Weer hoor ek langsaan: “Kan ek oorkom?”
Toe strip ek my moer: “Luister hieso, ek is besig om te kak. In ‘n publieke toilet. My fok man!”
Langsaan hoor ek ‘n half nervous stem: “Luister, ek bel jou terug. Hier is ‘n idiot in die toilet langsaan wat my heeltyd antwoord terwyl ek met jou praat.”

Speedstick

‘n Blond het Speedstick gekoop. Sy het dit nog nooit gebruik nie maar sy het die instruksies gevolg: ‘Remove top and slowly push up bottom’
Sy lê nou topless by die Sunninghill Hospitaal se ongevalle en haar poepe ruik blykbaar fokken awesome.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in klein saterdag | Leave a comment

Grapgat – Die Ysbeertjie

Die baba ysbeertjie loop saam met sy ma deur die sneeu …
Na So ‘n rukkie van loop vra die baba ysbeertjie . ‘Ma, is ek ‘n ysbeertjie?’
Sy mamma draai om en met liefde in haar oe kyk sy na die baba ysbeertjie en antwoord … ‘Ja seun, jy is ‘n ysbeertjie’
Hy skud sy kop en loop voort …. na nog ‘n rukkie vra die baba ysbeertjie weer . ‘Ma, is jy seker ek is ‘n ysbeertjie?’
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld .. ‘Ja seun, jy is ‘n ysbeertjie’

Hy skud se kop en loop maar voort . na nog n rukkie vra die baba ysbeertjie weer … ‘Ma is jy dood seker ek is ‘n ysbeertjie?’
Sy mamma antwoord hom weer, met geduld wat nou begin op raak … ‘Ja, jy is ‘n ysbeertjie’
So loop hulle aan, en elke nou en dan vra die baba ysbeertjie … ‘Ma is jy dood seker ek is ‘n ysbeertjie .?’
Sy ma antwoord elke maal … met minder en minder geduld .. ‘Ja jy is ‘nysbeertjie’

Die laaste keer vra hy weer . ‘Ma .. is jy dood, dood, dood seker ek is ‘n ysbeertjie?’
Sy ma strip net daar haar moer en vra .. ‘Ek gaan vir jou bliksem! Ek het mos nou al oor en oor vir jou gese jy is ‘n fokken ysbeertjie! Nou hoekom hou jy aan bliksems vra!!???’
Die baba ysbeertjie kyk haar reguit in haar oe en skree …
‘Want ek kry fokken poeskoud ma!!’

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Gefile in Grapgat | 3 Comments