Category Archives: Grapgat

Grapgat virre kak Maandag

Gatiep: “Gammat, wasse honne het djy?”
Gammat: “Huskies.”
Gatiep: “Ek vra wasse honne het jdy??”
Gammat: “Huskies!”
Gatiep: “Ag fokof Djou, dowe poes!”

Koos maak ‘n ongeluk. Hy se vir die polisieman: “Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is dronk.”
Polisieman: “Fok, meneer, die ander kar is ‘n koei!”

Mike vra Kallie: “Is Portugal ver? “
Kallie: “Nee, ek glo nie, want daar was Portugese saam met my op skool en hulle het met bicycles gery!”

Pietie vang sy Pa en Ma spyker. Hy vra: “Wat maak julle?:
Sy pa tune: “Ons speel.”
Later vang sy Pa vir Pietie met Sannie en vra: “Pietie nou, wat doen julle?”
Pietie haak af: “Ek steek haar Pa, ek fokken speel nie!”

Sielkundige vra vir Koos: “Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens seks?”
Koos: “Ek het een keer en sy’t redelik die moer in gelyk want sy’t by die venster ingeloer!”

Baas toets blond se wiskunde: “As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?”
Blond: “Alles Meneer! Skoene, rok, bra, pantie. Fokken ALLES!”

Koos koop vir sy vrou 36 rose. Sy is so bly. Sy trek haar klere uit en gaan
lê wydsbeen op die bed en sê: “Dit is vir die rose, my skat!”
Koos: “Hoekom, het jy nie ‘n blompot nie?”

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Leave a comment

Julius Malema en die Pope. Grapgat van die maand.

Die Pope en Julius Malema is voor dieselfde crowd op ‘n moerse stage. Net fokken mense met banners en vlaggies waar jy kyk.

Die Pope leuen oor na Julius en fluister half vir Julius: “Do you know that with one wave of my hand I can make every person in this crowd go wild with joy? This joy will not be a momentary display, like that of your followers, but will go deep into their hearts and they’ll forever speak of this day and rejoice!”

Julius tune die Pope: “You are a silly old crazy man. I seriously doubt that. That cannot be done. With one little wave of your hand? You are talking nonsense you wrinkled old colonialist man. Show me this trick.”

Toe gee die Pope hom een moerse fokken poesklap.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in julius malema | Leave a comment

Die Flying Dutchmen by Cafe Barcelona

Dis bietjie tyd om jou gatspiere en maagspiere aan te wend vir iets anders as net spuities en poepe met skilletjies. Gaan check Die Flying Dutchmen uit as jy volgende Woensdag in die Snortoria omgewing is. Die Flying Dutchmen: Hannes Brummer en Melt Zieberhagen, twee gawie tjommies van Watkykjy, sal sorg vir lag sonder giggelgas of aaptwak.

Gaan check hulle gerus uit. Hulle is fokken snaak. Hieso volg die info:
(vra ook sommer vir Melt wat die fok van sy tjommie, Wikus Van De Merwe geword het)

====================

Hey griff,

Vind aangeheg ‘n generiese press release en ‘n paar foto’s.

Die detail vir ons Barcelona gig is as volg:

WOENSDAG 16 SEPTEMBER klap ons CAFE BARCELONA… hard. Soos die resessie. Of varkgriep.

Die vorige show was tjok en blok vol so besprekings word aanbeveel. Dus: Kry jou 40 Randjies bymekaar, bespreek by (012) 345 3602 en wees teen 20:00 by Cafe Barcelona op die hoek van Barnard Str en Delmas Weg, Elardus Park vir ‘n aand van maaglag en poep inhou.

Die Flying Dutchmen: We is coming!


Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Flying Dutchmen | Leave a comment

'n Anagram vir julle


Scramble die letters rond:

Caster Semenya – Yes a secret man

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 2 Comments