Category Archives: Grapgat

Kroegstorie

'n Kakpraat kroegstorie

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

kakpraat

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kak praat | 7 Comments

Grappies vir klein Saterdag

Moenie worry nie outjies. Voor jy jou oë uitvee is dit weer naweek. Hier is solank so paar kak grappe om die dag effens bearable te maak.

  •   Dronk boemelaar kom in 'n parkie af op 'n ou in 'n sweetpak wat push-ups doen. "Eksjkuus meneer, die een wat jy probeer sjpyker is weg!"
  •   Wat is die ooreenkoms tussen gebrande toast en 'n pregnant vrou? Met al twee wens jy jy het vroeër uitgehaal!
  •   Wat is die definisie van 'n "G string" vol blommetjies: 'n gelukkige padda in Namakwaland!
  •   'n Man is soos 'n selfoon, het jy hom, is hy lastig. Soek jy hom, Lê hy iewers. Het jy hom nodig, is hy altyd pap .
  •   Gatiep koop vir hom 'n nuwe BMW. Elke 20km stop hy en kyk onder sy kar. Meraai vra: "wat maak tjy?" Gatiep sê: 'n Ding wat so lekker ry moet 'n parra êrens hê!
  •   Mans is half gemaak. Hulle het tiete sonder melk, voëls sonder vere, eiers sonder doppe, sakke sonder geld en klokke wat fokol klank maak.
  •   'n Vrou is soos 'n screensaver… Die prentjie verander onmiddelik as jy aan die muis vat!
  •   Parkinson is beter as Alzheimer's. Ek bewe hom liewer fokken in as omte vergeet hoekom hy styf is!
  •  Sannie en Jannie bad saam. Sannie: Jannie hoekom is joune so lank? Jannie: Want liewe Jesus het myne uitgetrek en joune ingedruk! Sannie: Jissis, hy moes dit baie hard getrek het! Jou fokken niertjies hang uit!
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in klein saterdag | 2 Comments

Poep rugby

Ouma & Oupa klim in die bed.
Oupa gee 'n harde poep.
Ouma vra:'Wat was dit?'
Oupa dink vinnig en sê : 'dis poeprugby…7 punte vir my!'
Paar minute later poep ouma en sê : 'n drie & 'n skop, 7 punte elk!'
Oupa gee so n sagte poepie en sê: 'strafskop vir my, 10 – 07'
Ouma laat loop ook met n ligte enetjie en sê: ' strafskop, 10 elk'
Direk daarna gee ouma nog een en sê : 'skepskop!' ek loop 13 – 10 voor..!!'
Oupa druk op sy hardste, verloor beheer en beskyt die bed.
Ouma vra : en dit?
Oupa sê: Dis halftyd, ons moet kante ruil'
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 2 Comments

At least een vuil grap

Vliegtuie mag nie opstyg nie

Daar is weer een moerse aswolk wat veroorsaak dat vlugte weer nie mag opstyg nie. Blykbaar is die Lions heavy besig om hulle trophy cabinet skoon te maak.

Liewe Lena,

Liewe Lena,

Ek bly in Brakpan, is 15 jaar oud en nogsteeds ‘n virgin.

Dink jy my broer is gay?

Krokodil

Nes 'n akkedis, gooi die krokodil ook sy stert af as hy skrik, maar ongelukkig skrik 'n krokodil vir fokol.

Mediese moere

Drie mans skop die emmer in 'n motoroneluk op die N1. Hulle line op by die hemel se poorte om in te gaan. Engel Gabriël vra die ouens om hulleself te identifiseer.

Die eerste man gee 'n tree veroente en sê: Ek was 'n pediater en het gespesialiseer in spinale operasies. Ek het honderde kinders met deformities gehelp."

"Cool", sê Engel Gabriël "jy mag maar inkom."

Die tweede man tree vorentoe en sê: "Ek is 'n psigiater. Ek het honderde mense wat depressief was of huweliksprobleme gehad het gehelp"

Gabriël knik sy kop en laat hom by die hemel se hek in.

Die derde man tree aan "Ek was 'n rep vir mediese fondse en het bekostigbare medies aan duisende verskaf"

Gabriël knik: "Dis reg, jy kan ook inkom" en roep agterna: "maar jy mag net vir drie dae bly en daarna kan jy fokken hel toe gaan!"

Hoerpoeswhore

'n Lelike marabs van Kempton wat fokken nooit score nie wen een Saterdag die lotto. Daardie aand drink hy homself in sy fuck you in en Sondag lunchtyd klop hy aan by sy local hoerhuis. Hy tune die manager: "Ek soek Kempton se fokken rofste hoer om my stukkend te naai!" en plak 'n pak note op die counter neer.

Die manager tune die die marabs: "Ja pel, ons het haar. Eerste deur regs by die trappe op".  Hy gee vir die ou 'n sleutel en stop hom sommer ook 'n complimentary Black Label quart in die hand.

Al swaaiende op met die trappe, eerste een regs  en die Kempton canony skop about die deur af:

"Ek soek 'n rowwe hoer om my piel te verniel!"

Die gehawende hoer in die kamer tune hom: "Dis jou lucky day!"

Sy trek al haar klere uit, buk vooroor en gryp haar enkels vas.

"Hoe weet jy ek wil jou in daai style eerste naai?" tune die Kemptonparker.

Nee ek weet nie" tune die hoer "ek het maar net gedink jy sal jou bier dalk eers wil oopmaak."

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 1 Comment