Category Archives: Grapgat

Lekker geslaap?

lekkergeslaap

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in komix | Leave a comment

Happy campers

Drie couples gaan kamp een naweek by Klein Kariba om hulle verhogings by Mr Price te vier, maar ongelukkig het die zefgatte net 2 tente. Hulle drink daardie aand soos Lyndsay Lohan en om aan die einde van die aand moeilikheid te voorkom, mompel hulle dronk onderlangs mekaar dat die mans in die een tent sal kiep terwyl die vrouens in die tweede tent sal gaan dos.

In die middel van die nag word die een blaar wakker en sê, "Jissis, ek moet fokken NOU by my vrou uitkom en haar stukkend zaber. Ek het die grootste fokken boner wat ek in my hele lewe nog gehad het!"
"Moet ek saam kom?" vra die een tjommie.
"Vir wat?!" vra die eerste ou.
Haak die tweede ou af: "Want dis MY fokken piel wat jy so staan en brei!"

(shot, Zak)

kaalgatkamp

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Tagged | Leave a comment

So paar kak grappe om jou dag mee te begin

Meraai

Meraai sit wydsbeen op die sypaadjie in die son.
Polisieman vra: Wat maak jy?
Meraai: "Ek het nou net my huur betaal, nou lat ek net
die kwitansie droog word.

Mike en Kallie

Mike en Kallie vlieg British Airways oor Afrika.
Die vlieënier kondig aan:
"Ladies and gentlemen, we are now entering Ethiopain airspace.
Here 40 % of the population are infected with TB, the other 60 % are infected with HIV."
"Wat se daai ou?", vra Mike vir Kallie.
"Hy sê as die vliegtuig nou val,
spyker ons net die girls wat hoes."

Directions

Vroutjie lief is besig om ontbyt te maak in die kombuis vir manlief. Dit is Maandag oggend.
Sy bak eiers.
Skielik bars haar man die kombuis binne. "Versigtig," sê hy, "VERSIGTIG!"
"Sit nog botter in!
My Liewe Genade! Jy bak te veel gelyk.
DIS TE VEEL!
Jy moet twee op 'n slag bak.
Keer hulle om!
KEER HULLE NOU OM.
Hulle gaan hard wees.
Moenie dat die geel breek nie.

Ons het nog botter nodig.
Liewe hemel!!!
WAAR kry ons nog BOTTER??

Die eiers gaan vassit in die pan..
DIT SKROEI!
Die plaat is te warrrrrm!!!
Ek eet nie harde gebrande eiers nie!!@!!!!
Versigtig –
Ek het gesê VERSIGTIG!
 
Jy luister NIE na my nie.
Wanneer jy kos maak LUISTER jy net NOOIT na my nie.
NOOIT NIE!

Keer hulle om.
Maak GOU!!
Is jy MAL?
Is jy van jou KOP af?

Moenie vergeet om sout op te gooi nie.
Jy weet jy vergeet altyd om sout op te gooi.
Gooi sout op!
ONTHOU DIE SOUT!
DIE SOUT!"

Sy vrou staar net in ongeloof na hom, en vra:
"Wat op deeske aarde is verkeerd met jou vanoggend?
Dink jy vir een enkele oomblik ek weet nie hoe om 'n simpele eier te bak nie?"

Die man antwoord, nou heel kalm:
"Ek wou jou net wys hoe dit vir my voel as ek motor bestuur."

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | 1 Comment

Sommige ou tannies

Die tagtigjarige krimpie tannie score na jare alleen 'n date met 'n omie wat halsbande by die vlooimark smous op Sondae en is die aand besig om outanniehaarself mooi te maak voor die spieël toe sy met haarself begin praat.

Sy is besig om te pout en al bewerig lipstick aan te sit en sê: "Ja lippies, vanaand gaan julle bietjie weer gesoen word."
Sy poeier haar hangborste en sê: "Ja my ou tette, vanaand gaan julle so bietjie gestreel word, al lyk julle soos halfmas peulvrugte"
Sy maak kyk af, loer by haar panna in en tune: "En jy, ou gryskat. Vanaand sal ons sien of jy nog 'n fokken voël kan vang!"

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat | Tagged | 4 Comments