Hoe smaak jy jou tuna?

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Hoe eet mens tuna? Met ‘n lepeltjie of ‘n vurkie? Volgens Zef Sketse is dit fokken commen om tuna te vreet in elk geval. Ek het nou net die label gelees voor ek die blik oopgemaak het. Gewoonlik lees dit either “In vegetable oil. Lightly salted.” of “In brine water” Thanks dudes. Ten minste weet ek nou watter een van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe smaak jy jou tuna?

Reën, Idols en anner kak

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Gisteraand fokken hard gesous. Die eerste reën vir die jaar in Abuja het gisteraand geval. Wou dit met die video kamera afneem, maar was te fokken lui. Niks moerse gedoen nie. American Idols was op die series channel, so ek het maar na daai sirkus gekyk. So nou en dan terug geflip na Big Brother Nigeria toe. Probeer dit bietjie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinReën, Idols en anner kak