Oppikoppi – Dis weer sulke tyd

In Gorrel kakpraat, Oppikoppi deur griffin6 Eiertjies

Vir die Oppikoppi “Verskoon my meneer, is jy die kont wat my krag afgesit het of is daar ‘n ander poes met wie ek moet praat” Not quite Easter festival…. Onthou om die volgende in te pak: 1. Geld vir drank 2. Geld vir kos 3. Effies 4. Geld vir ‘n kaartjie 5. Slaapgoed, indien jy vergeet om #3 te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi – Dis weer sulke tyd

Ramblings …

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ons het ‘n moerse Haloween party Saterdag gehad en het beplan om Sondag ‘n klein braai by ons spot te hou. Ons behoort teen hierdie tyd al te weet dat dit fokken onmoontlik is om ‘n rustige braai te hou. Dit het weer hande uitgeruk, mainly omdat een van die bure met ‘n liter Jagermeister daar uitgeslaan het. Sal maybe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRamblings …

SMS my weer

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ek haat dit as my inbox op my foon volraak. Gewoonlik kom ‘n SMS deur en jy lees dit en vergeet om dit te delete. 10 Jaar terug was dit ‘n ander storie. Daai Siemens S4 (not so) Comfort fone kon about 2 SMS’e hanlde voor die memory sat is en/of die TV-size battery weer ge-charge moet word. Deesdae is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSMS my weer

Kakhuis quotes

In Gorrel kakpraat deur griffin2 Eiertjies

Are you one of those dicks that write on toilet walls? Remember to carry a pen with you. You never know when you’re gonna it need to cross the t’s or dot the i’s the next time you visit the porcelain throne… Here are some ideas for you: “Here I sit all broken hearted, Came to shit, but only farted.” …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKakhuis quotes