Dink jy met nou linkerbrein of jou regterbrein?

In Gorrel kakpraat deur griffin3 Eiertjies

Jou analitiese linkerkant of jou jou emosionele regterkant? Vat so dag of twee en herkou hierie idee, dan wys ek julle Vrydag hoekom ek dink meeste van julle die regterkant te veel rev. Hin eksperimentjie a’st ware…. Shame, fokol mense het hierdie gelees…Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDink jy met nou linkerbrein of jou regterbrein?

Hierdie Xenophobia ruk nou hande uit ..

In Gorrel kakpraat deur griffin2 Eiertjies

Veral omdat die media en Suid-Afrikaners nou ewe skielik ‘n nog ‘n woord het behalwe Xhoza en Xilophone wat met ‘n X begin. Is dit regtig so fokken exciting? Gaan bietjie op online koerante se websites. Druk CTRL +F (find) en begin ‘Xen’ in te tik. Click next. Tel hoeveel keer op die voorblad jy dit kry. Dis asof gewone …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHierdie Xenophobia ruk nou hande uit ..

Hellogriffin – Die VWSA saga sloer voort

In Gorrel kakpraat deur griffin3 Eiertjies

Ai’t, VW het toe uiteindelik na my toe terug gekom. Ek moes 8 dae wag vir ‘n response. Smaak my ek kry my hubcap. Dis partykeer die moeite werd om soos ‘n kind tekere te gaan op WKJ maar kak diens bly kak diens. En as dit hulle policy is om nie op die helopeter website respond nie, plaas ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHellogriffin – Die VWSA saga sloer voort

News24 fok weer op …

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

“Johannesburg – Police have offered a R250 000 reward for information leading to the arrest and prosecution of children who have gone missing and been found murdered in Modimolle, Limpopo.” Ek weet wat gebeur het – they “have gone missing and been found murdered in Modimolle, Limpopo”. So gaan soek vir dooie kinders en arresteer hulle. Kan ek nou asseblief …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinNews24 fok weer op …