Ek gaan nou klink soos ‘n oom met ‘n drol wat prairie dog…

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

… maar as jy nog nie geregistreer het om te gaan vote nie, is dit hierdie Saterdag en Sondag jou laaste kans. Moenie ‘n fokken draadsitter wees nie. Gaan registreer en gaan stem later in die jaar. Ons gee nie om vir wie de fok jy stem nie, solank jy dit net doen. It are your right, okay? Suid-Afrikaners like …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEk gaan nou klink soos ‘n oom met ‘n drol wat prairie dog…

Die Watkykjy FOK JOU! projek.

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ons het nogal baie feedback gekry oor die Mense Wat soos Dose Parkeer post en besluit om ‘n special plekkie vir dit op WKJ oop te maak. Check vir die link net onder die kakpraat boks hier op die regterkant. Ons sal eventually ‘n oordentlike page opstel vir soorgelyke oortreders van commen fokken decency en hulle bakkies daar plak. Ek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Watkykjy FOK JOU! projek.

Minder mense dood op die paaie in 2008? Kak man!

In Gorrel kakpraat deur griffin9 Eiertjies

Ons is veronderstel om hierdie kak af te sluk: “A total of 1 150 people have died in about 985 traffic accidents since December 1, said the Department of Transport on Wednesday. Department spokesperson Collen Msibi said this was a slight decrease compared to 1 311 deaths in the same period last year.” Agbare Msibi, het jy actually al daaraan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMinder mense dood op die paaie in 2008? Kak man!

Watkykjy en Vespa’s

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Vier 1970’s VESPA P150S 1980 Wit, swart, two-tone en silwer onderskeidelik. Petrol, ten volle ge-restore en heeltemal overhauled tot sy oorspronlike glorie. Sien is glo. Collecter’s item. Al hierdie outjies is enkel silinder, lugverkoelde 2-stroke, induction disc valve, kragtige 150cc brombulletjies. Op enige ander scooter sal jy soos ‘n poes lyk. Nie op hierdie outjies nie. Custom sprayjobs soos vlamme …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy en Vespa’s