Arctastiese Storie

In Gorrel kakpraat deur griffin3 Eiertjies

Rite. Dis Sondag aand en tyd vir Kappelaan se preek. Gaan julle vertel van die beste werk in die hele wye wêreld. AKA Kappelaan se day-job. Ek werk vir ‘n company wat vliegtuie verhuur. Baie soos ‘n Avis of Budget-rent-a-car, al verskil ons verhuur vliegtuie uit. Maar daar is ‘n catch. Sou jy besluit om jou spaar varkie oop te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinArctastiese Storie

Blog Awards 2009

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Jy kan Watkykjy gerus nominate as jy lus voel. As ons wen kan almal onderbroeke met gaatjies dra en wit poeier snuif. http://www.sablogawards.com/2009/ Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBlog Awards 2009

Internet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

In Gorrel kakpraat deur griffin13 Eiertjies

Shame, half uur later delete internet-apie sy post en gaan weer aan. Weereens, onsinnighede: Ek is nie bewus van ‘n running joke of ‘n Afrikaanse blogosfeer nie. Is dit soos ‘n lugballon wat met met poepe in die lug gehou word? Kom klim in my Afrikaanse blogosfeer, dan vlieg ons salig oor Harties. Druk net jou neus toe. Vir Harties …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinInternet "celeb" gooi handoek in, tel dit weer op.

Wafferse kuif

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Ek dink ek moet maybe partykeer my fokken hare kam en my pens intrek as ek foto’s saam met mooi buddies neem. Hierdie is ‘n useless post, maar die chick is baie mooi. ‘n Smaakvolle voorblad meisie, sou ek skiem. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWafferse kuif