Fok jou, Meneer Doenbaar!

In Gorrel kakpraat deur griffinRek jou bek

Hoe om ‘n goeie hangover te bou op ‘n skool aand. Dinge het min of meer so verloop: Kry ‘n SMS van Meneer Doenbaar af: MD: What’s for dinner?griff: Are you on fucking Tik or just in my area?MD: Areagriff: roastMD: You gonna hate me tomorrow. I bought brannas. As gevolg van daai kort SMS’e voel dit asof ek tik …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFok jou, Meneer Doenbaar!

Moenie genaai word nie

In Gorrel kakpraat deur griffin2 Eiertjies

Hierso is vir julle ‘n moerse tip sover dit kar insurance betref. Baie van julle weet hiervan, maar ek neem aan dat daar ‘n klomp van julle Watkykertjies is wat salig onbewus is hiervan. Ek het dit ook net toevallig eers gister onthou en oorgegaan na askie.. Is julle reg? JOU KAR SE WAARDE NEEM OOR TYD AF, OK? Huh? …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMoenie genaai word nie

Pick ‘n Pay, pik by seblief.

In Gorrel kakpraat deur griffin12 Eiertjies

Check, ek het nog nooit juis ‘n probleem met julle nie, Pick ‘n Pay. Oom Raymond is al ewig aan die baklei vir die man op straat en warra-warra, maar kom so bietjie by samblief man. Julle bacon cherry sosaties is fokken lekker, maar dis fokken lekker blaaint ook. Sit asseblief die cherries tusses die bacon en nie op die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPick ‘n Pay, pik by seblief.

As Naspers Gaming Consoles ook beheer het …

In Gorrel kakpraat deur griffin9 Eiertjies

… sou hulle tien teen een vir Beeld in charge gesit van games se titels. Dit sal dan min of meer so ‘n tiep van fokop wees: Die Oranje Doos – The Orange BoxRatte Van Oorlog – Gears of WarOuderling Rolle IV: Die Vergetelheid – Elder Scrolls IV: The OblivionOproep Vir Plig: Monderne Oorlogvoering – Call of Duty 4: Modern …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAs Naspers Gaming Consoles ook beheer het …