Category Archives: Gorrel kakpraat

Blast from the past – Springbok Radio ads

Onthou jy daai Wimpy Menu van noudiedag? Dis fokol.

Dis tyd dat party van julle outjies bietjie soos krimpies voel. Check al hierie ou shit hieronder? Dis uit die 70’s en 80’s en meeste van die brands is nog steeds vandag met ons. Gaan luister bietjie op Springbokradio se archives na die advertensies uit die dinasaur tydperk. Jy weet, daai tyd toe ons nog gebliksem was as ons kak aangejaag het.

Daar is ook ‘n paar seriously faktap ou brands soos Signal, Vinolia, Kelly Tyres, Wall’s Ice Cream en Daan Desimaal. Stuff wat meeste van ons nie ken nie. As hierie outjies ‘n klokkie lui dan het jy seker ‘n boep en ‘n snor en jou gabbas noem jou sanmajoor oor naweke. Siesa.

Anyway, click hieso en gaan kyk hoeveel van die kak jy ken. Pik ‘n traan.

ADS-SAA01-159x137

BATA_LOGO-134x117

bp-141x135

CAPRI_SONNE_LOGO-181x62

DATSUN_LOGO-147x100

Hoe is daai ou SAL prentjies huh? So.. jirrr… oud.

CHAPPIES_LOGO-175x120

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Skakels | 1 Comment

‘n Kaal koen vir krismis

‘n Kaal koen vir krismis

Hos my blare, ons pluk so bietjie Martha Steward vandag. Krismis is oppad en dis weer tyd vir kak persente kry, saam met ongewenste familie uithang, (vir die gooses and party laities) half oopmond soene kry by besnorde ooms in kerkklere en dies meer. As jy een van daai ongelukkige werfetters is wat nooit ‘n zef krismis kan dodge nie, het ons vir jou so effens van ‘n comic relief.

Meeste mense maak gewoonlik ‘n kalkoen of ‘n hoender gaar vir kerfees en ek neem aan dat die kalkoen meeste van die tyd drie grade Suid van ‘n gigantiese fokop is. Nie meer nie. Volg hierdie baie maklike instruksies op jou kalkoen op te zef:

1. Baste jou kalkoen met jou favourite sous. Dis tien teen een Spur sous.
2. Sny vormpies in tin foil uit soos byvoorbeeld ‘n bikini top en bottom en sit dit oor die kalkoen
3. Gebruik jou gewone resep, of dit nou werk en of dit nou uitfok. Dit maak nie saak nie. Grill jou kalkoen. Jy sal check dan jou kalkoen ‘n mooi bikini tan kry
4. Sit die kalkoen in ‘n lekker oopketel posisie op ‘n bord, of as jy meer avontuurlustig is, ‘n mini handoek. Maak sommer ook ‘n sambreeltjie op en set die scene dat dit soos ‘n beach lyk. Lekker Boksburg by the sea, ek sê.
5. Print ‘n geliefde se gesig uit en steek dit met tandestokkies vas aan die bokant van die kalkoen.
6. Jy het nou ‘n kaal koen. Dit lyk freaky.
7. Jy gaan of jou familie uitfreak (veral die ouer mense) of jy gaan hulle nuwe familieheld wees en jou nefie kroon as die nuwe swartskaap.

Even as die outjie nie lekker proe nie, kan jy hom op die tafel sit as deel van die window dressing. Dan kan hy check hoe julle die slaai, die brood en die geblikte mielies tand.

Onthou, om dit suksesvol te verklaar raai ons aan dat jy die scene baie noukeurig opstel, soos byvoorbeeld die beach tema. Wees verbeeldingryk met jou temas. Jy kan ook gaan vir S&M, maar dan gaan jy meer as een kaal koen moet maak en die goed is nie cheap nie.

As voorbeeld het ons die tema van gender issues en politiek gekies. Wees aktueel. Kies tema’s uit die local nuus uit. Ons het byvoorbeeld hierso een gemaak met Julius Malema. ‘n Hermaphrodite kaal koen.

Is dit nie pragtig nie:

Fok, ek sien nou eers – ons het vergeet om ‘n vienna onder in te druk vir flavour. Jy kan ook bacon, ‘n bier of ‘n ui gebruik. Sepedi woordeboeke werk nie, jou stupid. Sepedi woordeboeke het fokol flavouring.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories, Spec-takel | 3 Comments

En die (on)gelukkige kopkou wenner is …

Hello,

Wil maar net laat weet dat ek die on/gelukkige ou is wat die kopkou gewen het, maar het nog nie my prys gekry nie, ek sal maar vanaand by ridgeback gaan dronk en kyk of ek lucky raak.

Respect vir julle site en die werk wat julle verrig elke dag om ‘n smile op my gesig te sit.

Awe,
nel6t9

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 1 Comment

Baie geluk met die kopkou

Baie geluk met die kopkou wat jy gewen het, whoever jy was. Ons hoop jy het dit sommer baie geniet.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Gorrel kakpraat | 5 Comments