Aandag almal wat rugby-befok is en 'n verniet trip na die overseas toe soek…
Check, jy kan tickets score om New Zealand toe gaan om die rugby daar te gaan check! Al wat jy hoef te doen is om 'n video te neem waar jy Shosholoza sing en dan te upload na Vodacom se site toe. Al die info is hier
Ons vertel julle maar daarvan in die meantime omdat ons weet dat die wenner heel moontlik een van julle zefgat Watkykertjies sal wees. Vir geriefliksheidsonthalwe het ons sommer vir julle Shosholoza se lyrics ook onder die video gegooi om jou aan die gang te kry. Kyk byvoorbeeld na hierdie bra se entry. Dis fokken mal:
Ons sal die entries wat Vodacom inkry hier op Watkykjy ook bietjie kom rotate soos hulle inkom, sodat julle bietjie julle gatte vir die marabse kan af lag. Hier is Shosholoza se lyrics.:
Shosholoza South Africa!
Shosholoza
Shosholoza
Ku lezontaba
Stimela siphum' eSouth Africa
Shosholoza
Shosholoza
Ku lezontaba
Stimela siphum' eSouth Africa
Wen' uyabaleka
Wen' uyabaleka
Ku lezontaba
Stimela siphum' eSouth Afrika!
Go Bokke!!





Ons is jammer oor wat ons nou aan jou gaan doen…
Onlangs op daai fokken snaakse TV show op Mnet, Modern Family, loop die kinders op die ma en pa in terwyl die pa druk besig is om die ma carrots te gee. Die kids freak uit en laat spat in alle rigtings. Jy check die dogtertjie waar sy besig is om haar ogies al huilend uit te was in die kombuis se wasbak: "Its not working! I can still see it".
Hierdie is een van daardie oomblikke. Kry solank 'n roomyslepeltjie om jou ogies uit te krap.
Ons is moerse jammer oor wat ons nou aan julle gaan doen. Genuine. Ons sweer. Maar ons moet dit doen om 'n punt te bewys. Ons doop hierdie sommer die "Michael Saltino Kompleks". Dis wanneer mense vas glo dat dit wat hulle doen nie oortref kan word nie. Dat hulle vir 'n spesifieke doel op aarde geplaas is en hulle droom volg.
As voorbeelde gaan ons twee video's plaas. In die eerste geval het iemand ons gesoebat om die video op Watkykjy te sit. Die tweede video is een waarop ons toevallig afgekom het. Dis enetjie van Nederland af. Fokken kaaskoppe.
Kyk julle asseblief na die twee onderste videos en vertel vir ons wat die verskil is. Jy maak uit as jy in die Mike's Kitchen gesit het as 'n laitie en die waitress met die lobsided tiete vir jou potlode en prentjies en kak gebring het? Daai prentjies waar jy 7 verskille tussen twee amper eenderse prentjies moet okmring? "Haai kyk, in die regterkanste prentjie het die hasie net 'n dik piel! In die linkerkantste een het hy ballas ook!" *omkring ontbrekende ballas op regterkantste prentjie met die rooi potlood wat se punt summier afbreek *
Nou hierdie videos is amper soos daai. Ons kan glad nie 'n verskil tussen die twee videos sien nie. Hulle is presies dieselfde.
Help ons uit, man. Have a heart…
En nou die Nerderlandse weergawe:
Huh? Wat's the fokken diffs?
Fokken exactly!