Category Archives: Fokken zef videos

Everything I do. I do it for you. In ‘n fluisterstem.

Hierdie gaan defnitief jou Maandag opkikkier, want at least is jy nie hierdie vaak Faan nie. Hy is fokken lief vir Emily en hy het dik palmbome op sy hempie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 50 Comments

Braailympics met Braaiboy

Somer is om die draai en dit beteken aansienlike warmer weer en baie meer buitelig aktiwiteite. Veraal braai. Jirre, dis fokken lekker om te braai. So bietjie dier op vuur gooi.

Net voor die Olympics klaargemaak het, het ons so bietjie by Braaiboy gaan kuier om sy Braailympics uit te check. Jy hoef mos nie net stil te staan as jy braai nie, so jy kan jou eie fokken zef backyard olympics hou met die basic stuff wat jy tot jou beskikking het.

Vir die amateur video entoesiaste, hier is die tech spec's:

Kamera: Nokia selfoon
Graphics: MS Paint
Sound: 2 blikkies met toutjies
Editor: Windows Movie maker
Directed & filmed by: griffin & Zirkie

Check hom uit.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged , | 6 Comments

God help us, Avastar maak nou ‘n music video!

Mike Basson van Avatard night club gaan nou 'n music video maak. As ons die bra so uitcheck, sal die music seker teen 148 "boets" per second gooi. 1 September is niemand ander as nie David Hasselhoff ook by die club. Ons sal dit dik smaak om video kamera's saam te vat en te gaan kak maak met die marabs, maar gelukig is ons daai aand by 'n party wat ongeveer 148 keer cooler is…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 8 Comments

So watter een van die twee het ‘n toekoms in musiek?

So wat het jy nodig? Geld of talent? Is dit hoekom Afrikaanse musiek 90% van die tyd kak is? Omdat hulle vroeg daarmee begin?

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | 17 Comments