Category Archives: Fokken zef videos

Slaan Wimpie van Orkney Snorknie aan vrouens?

Skiem julle hierdie is real? Die video reken Anrich Herbst, die Woepsie Wapsie, hou bietjie van domestic abusie. Ons het dit op YouTube opgespoor…

Die chick wat die video opgelaai het reken ook:

Appologising- ek het vir hom van dag 1 af gewaarsku-hou op om n dubbel lewe te lei nie- EN MEESTE VAN ALLES — NIE SO VIR MIA EN D@NIEL EN KRISTIAN (wife-and 2 little boys-) te JOK-LIEG valse HOOp-"MEENINGLESSE" VALSE HOOp te gee het nie . Dis nie asof ek in sy huis gePLAK het nie-en meerkat– WAT VAN BEL DIE POLISIE – HY KAN NIE ATHORITY in sy eie hande neem nie-lyk my jys ook van daai tipe

Dis nogal skurf. Soapie vibes wat oorslaan na regte lewe toe. Die funny ding is probably dat meer mense hierdie video gaan kyk as enige episode van 7de Slaan.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 57 Comments

Tokoloshe word “right-handed” gevang!

Ek weet nie mooi wat om van hierdie te maak nie, maar dit smaak my die tokoloshe het hierdie bra se huis bekak!

As dit die tokelossie is waarvan Gazelle en bra Jack hierbo sing, dan is ons in die moeilikheid:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 7 Comments

Domestic skrik haar gat af en hol weg!

Jy weet jy kan 'n vrou se ouderdom check deur na haar hol te kyk? As sy vinnig hardloop, is sy waarskynlik jonger…

Daai kak grap nou daar gelos, het 'n soutpiel vir ons 'n lekker link gestuur. Blykbaar was een van sy tjommies weg vir holiday toe die kak by hulle huis gespat het… wag, laat die latie jullself vertel…


Hoezit Griff,

Askies my kak Afrikaans want ek is 'n soutie, maar kan volg jou site en kakpraat, so ek sal try! Ek het n lekker storie vir jy. My maat het terug vakansie verlede week gekom en sy domestic was nerens. Hulle het n noot van haar gevind dat se sy verskriklik bang vannie huis is en sal nog teruggekom wees nie. Hy was n bietjie bekommerd en wou uitvind wat gebeur het. Hulle het oor die CCTV footage gekyk and dis wat hulle gesien het! Dis fokken snaaks.

Lekker.
Steven

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 10 Comments

Afrikaans martial arts gospel. Waddefok?

Soms word mens net bloot verstom gelaat deur die kak waarmee mense opkom, veral as hulle hulself erntsig opneem. Woorde ontbreek my. Woorde en logika.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 13 Comments