Check hom

Lord Wolmer

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Kyk, mens kry die Oos Rand en Pretoria-wes maar DAN… Dan kry jy die Wolmers… En ek dog die feit dat ons kak was in die olympics is erg genoeg! Nou suck ons nog met air guitar ook!! Ek’s actually bly ons suck in air guitar, want as ons nie ge-suck het nie het almal reg oor die wêreld een …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLord Wolmer
Check hom

Benny Lava – Indian tunes my bra!

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Raaaaait….. Jy moet hierie outjie drie keer kyk. Die eerste twee keer om jou hol in twee te skeur vir die subtitles en die derde keer om te nodge hoe fokken cool hierie mense probeer wees. Dan gaan sit en dink jy bietjie hieroor: Mense in Indie dink dieselfde van Afrikaanse music videos – kak overacting van mense wat cool …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBenny Lava – Indian tunes my bra!