Check hom

Jerry! Jerry! Jerry!

In Fokken Zef Videos deur griffin6 Eiertjies

Jerry! Jerry! Jerry! Dis net ‘n fokken ge-bleepery en alles word deur heeltyd be-blur. Enige iets van transvestite swart gay nazi’s met doekdra fetishes tot stripper vrouen wat met priesters getroud is en kinderties by hulle boeties verwerk. So die ge-blur en ge-bliep beskerm mens tot ‘n sekere mater. Maar wat as mens dit verwyder? Probeer om nie te porjectile …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJerry! Jerry! Jerry!
Check hom

Ek dink steeds hulle moet uitgehaal word!

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Hierdie is wel in 2002 gedoen, maar danksy vrind Perdman moes ek hierdie nagmerrie weer van voor af oor hê, en ek gaan dit nie weer alleen doen nie, so kry vir julle! Ek weet julle watkykertjies daar in V-town en innie Moot besit die hele collection van Celine Dion se kak musiek, en dis fine, maar moenie dat ons …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEk dink steeds hulle moet uitgehaal word!