Check hom

Bewher die van Rooyens.

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

Die sign op die hek lees “Bewer the dogs” – Ek dink dit moet eerder lees “Bewer the van Rooyens! Kykie, 32jarige sweetness Sylvia (seker vernoem na ha pa se favorite Private aktriese), is ‘n goose so na elke man se hart! Haar lani bruin velvet top wat haar tiete lekker laat lyk soos net brannas dit kan doen.Hendrik en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBewher die van Rooyens.
Check hom

Bafana Banana kort so ‘n coach

In Fokken Zef Videos deur griffin1 Eiertjies

‘n Kort, vet onfikse mannetjie wat in tale praat wat dronk russe nie eers kan verstaan nie en so paar PK’s en pielewappers kan uitdeel. Dan kan ons 2010 met dieselfde selfvertroue aanvat as wat ‘n 19 jarige Opel Corsa bestuurder in Boksburg ten toon stel: Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBafana Banana kort so ‘n coach
Check hom

Black Eyed Peas vat julle vir 'n poes

In Fokken Zef Videos deur griffinRek jou bek

Ok, check. Ek was tot so paar maande terug nog een van daai ouens wat hout sou kap op Fergie se plat maag en haar dan reg voor die kaggel met knetterende said hout op ‘n pryswenner Grisly Bear rug carrots sou gegee het. Ek het nou van plan verander. Hulle het onlangs die kakste song ooit in Amerika uitgebring. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBlack Eyed Peas vat julle vir 'n poes