Check hom

Lekker zef braai

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Aaah, die lekker ou fokken zef backyard braai. As jy al ‘n braai by jou huis gehou het wat min of meer soos hierdie outjie verloop het, het ons baie kak nuus vir jou. Jy is ‘n fokken zef poes. Hierdie clip is so paar jaar terug gemaak deur ons goeie tjommies by Zef Sketse. Hierdie post is 5 keer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLekker zef braai
Check hom

Huh? Wat is zef? Ek pluk verward.

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Smaak my Beeld en News24 weet nie lekker wat “zef” is nie. Gods ouens, dis al vir fokken ewig met ons. Wat is hierdie ewe skielike skolastiese benadering en belangstelling? Dis nie fokken rocket science nie. Moenie so hard daaroor dink nie, julle koppe gaan bars. En dan julle hoofte (ROFLMONDKOTS) Hier is ‘n docuementary wat verduidelik wat presies zef …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHuh? Wat is zef? Ek pluk verward.
Check hom

Rose is rooi, en Valentynsdag phase my fokkol

In Fokken Zef Videos deur Christo Brandbruggies14 Eiertjies

Mmm lekker turkish delight, rooi hartjies en ander kak wat jy by Cardies kan koop om snaaks te wees. Behalwe as jy vertraag en platsak is soos ek, dan kap jy maar vannaand een van daai miniture JC le Roux shampers wat jou ma jou gekoop het uit bejammering, eet jou Cadbury’s Sweetie Pie, verlang na girls wat jy nie ken nie, en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesRose is rooi, en Valentynsdag phase my fokkol
Check hom

Die shower van shame

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Stadig daaso in die storte, manne. Jy weet nooit wat gebeur as ‘n ander knaap dalk net nies nie: Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 29,568 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie shower van shame