Hierdie post is 12 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 63,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap
Check hoe fokof hierie bra
Ek was oppad na Jack Parow toe om te gaan brannas drink, toe kom hierie naai verby en fokof vinniger as laities na 'n Sondagskool klas. Sy nommerplaat is Kgabo4 GP so ek neem aan dat die bra ten minste nog drie poesvinnige karre besit. Fokken lekker tekkies. Ek soek ook so kar. Myne is duidelik te donners stadig. Hierdie …