Check hom

I love wors!

In Fokken Zef Videos deur griffin27 Eiertjies

Ek wil graag sien hoe die huilerige persoon wat in sy broek gekak het oor die Roman’s Pizza advertensie wat van die TV af verwyder moes word vir Youtube mail en smeek dat hulle dit daar ook moet afhaal. Dis maybe nie die beste ad op TV nie, maar fok my vlinderslag, dis ook nou nie jou top tipe ban-the-bra …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinI love wors!
Check hom

Kakdom – Kenny vs Kenny.

In Fokken Zef Videos deur griffin10 Eiertjies

Karre is bedoel om op die pad te bly, even al het jy 'n 7.5 liter Lincoln Continental met vlerke en 'n fokken rocket wat aan die poeflobbe vasgestrap is. Ken Carter ('n kakdom Kanadees) het nie so gedink nie. Hy't geskiem dat hy sy 2 ton Lincoln met bogenoemde accessories bo-oor 'n afstand van amper 2km oor water sou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKakdom – Kenny vs Kenny.
Check hom

Onthou jy die kak? Agter Elke Man.

In Fokken Zef Videos deur griffin2 Eiertjies

Check die lekker opening credits. Dit lyk of die brasse van daai tyd kakker tegnieke as South Park gebruik het. Die akteurs se gesigte wat so lekker oor die screen skuif lyk soos buns. Agter elke bun. Terug in die dae toe Steve Hoofleier nie geskiem het hy is De LaRey nie. Lekker Bruce Beyers! Lekker zef! En hoe's daai …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOnthou jy die kak? Agter Elke Man.