Check hom

Apie naai vir padda

In Fokken Zef Videos deur griffin13 Eiertjies

Jy maak uit van fabels ne? Daai stories wat jy as kind altyd gelees of gekyk het. Dit het gewoonlik 'n ou lewenslessie gehad. Die dierieryk het altyd so goed oor die weg gekom met mekaar. Dink maar aan die musikante van Brehmen. Lekker Karel Kraai en Sarel Seemonster vibes… Hier is vir jou julle 'n kort storie oor apie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinApie naai vir padda
Check hom

Uiteindelik: ‘n Youth League wat actually iets doen

In Fokken Zef Videos deur griffin7 Eiertjies

Goeie more maats. Is jy moeg vir lelike goeters op Carte Blanche wat jou Sondag opfok? Wil jy meer happy shit sien? Ok, kom ons doen dit sommer fokken hierso. Ons harte is nie altyd vol kak nie. Ons was Saterdagoggend uit virre lekker breakfast (Bloody Mary om Die Antwoord se jol sagter op die kop te maak) en het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinUiteindelik: ‘n Youth League wat actually iets doen