Category Archives: Fokken zef videos

As jou broek so bietjie ongemaklik sit…

Vir een of ander rede kan mens nie ophou kyk nie. Dis een van daai videos…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 24 Comments

Lekker 7de Laan! Kry vir jou Oubaas death metal!

Frans, ons tjomie van STRAB en FORR het vir ons so bietjie 'n musieknommerjie aanmekaar gesit. Oubaas van 7de Laan verloor dit so bietjie met deathmetal vibes…

(shot, Frans)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 30 Comments

Ghana het serious fokken movie making skillz

Maats, gaan skrop eers gou vir julle 'n still plekkie uit iewers voor jy hierdie kyk. Ons stel 'n klankdigte badkamer voor, sodat jy die movies op jou laptop kan kyk terwyl jy jouself bekak. Dis serious shit hierdie en dis fokken scary. Ons het dit goed gedink om vir julle nog so paar movies van Ghana te gooi na aanleiding van so paar vorige posts. Check, ons het al Nigerian, Ugandan en Indian movies met hulle special effects ook op Watkykjy gelooi, maar Ghana stap weg met die eerste prys.

Ghana, kan mens amper sê, "is to Hollywood what MK is to MTV." Ghallywood?

Onthou om die toilet die hele tyd te flush sodat mense nie hoor watse aanvalle jy kry nie. Veral by die werk…


Het jy gesien hoe skop hy daai laitie? Fokken Naas Botha se moer, my tjom!


Check jy hoe spring die leeu by daai chick se poes in? Jissis, dis fokken gevaarlik. Die leeu self is ook die wenner in hierdie video. Baie heavy 3D vibes. Shrek is beswaarlik beter ge-animate…


En? Was dit nie befokste flieks wat jy nog ooit gesien het nie? Maak dit jou ook nou lus om vir local TV te werk? Jy't net 'n handy cam, 'n PC computer en kakcheap sofware nodig. O ja, en dieselfde klein swart laitie vir al jou flieks, maar laat ons nou nie Leon Schuster se geheime hier weggee nie. Besides, jy gaan sukkel om vir Alfred Nthombela te book – hy is reeds besig met sy volgende Schuster movie…

Laat jy aan die werk spring!

(shot, Riaan)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 12 Comments

Sneaky Prawn Vader en Bebop maak deesdae kak in Ghana ook

Daar's al 'n jarelange showdown aan die gang tussen hoofsaaklik die Japs, Kaaskoppe en Duitsers om te check wie die  CRAZY-AS-FUCK beker kan vat as dit kom by moewies maak. Baie lande het getry om die paartie te join, party het hulle ballas aan hulle binneboude vas gestaple, ander het midgets met perms afgeneem wat hulle tiete flash en mekaar moer met mic's, selfs hulle het nie die cut gemaak nie.. Toe kom Afrika, heavy fokken underdog wat hy altyd is, en drop hierdie Cullinan op die tafel (hy is is al op Watkykjy behandel, maar dien as reference):

Ek was amper huilerig van trotsgeit en fokken ubuntu en liefde vir volk en vaderland, maar die beste was nog oppad. My tjommie Arno wat graft in Gabon het hierdie beauty uit Ghana die anderdag vir my gemail, fokken special enetjie hierdie. Street Fighter meets Sneaky Prawn meets Bebop (TMNT) meets Darth Vader meets "7 Days (The Ring)",en sommer bietjie Happy Clappy vibes aan die einde, net om jou goed te befokfy.

Nkrato Muddafukkas! – PEOWW! PEOWWW!! 

(Shot Vlekke)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 11 Comments