Category Archives: Fokken zef videos

Onthou jy die kak? Agter Elke Man.

Check die lekker opening credits. Dit lyk of die brasse van daai tyd kakker tegnieke as South Park gebruik het. Die akteurs se gesigte wat so lekker oor die screen skuif lyk soos buns. Agter elke bun.

Terug in die dae toe Steve Hoofleier nie geskiem het hy is De LaRey nie. Lekker Bruce Beyers! Lekker zef! En hoe's daai antie Stienie se vibes? Skiem jy sy gooi sexy korek?

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | Tagged | 2 Comments

Onthou jy hierdie kak?

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 19 Comments

Die Antwoord se album amper beskikbaar

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 3 Comments

Die dronk toppie moet blaas

Ek skiem hierie ballie sal vir 'n boemie 'n kopkou ook gee vir sy volgende dop:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Zef zef zef | 2 Comments