Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-
Category Archives: Fokken zef videos
Bustin Tjops – Die Movie
Hallo my naam is Danie ek is die director van die nuwe SA fliek "Bustin Tjops Die Movie" ek is 'n groot fan van julle blog en hoop julle like ons movie se trailer en post hom op julle site!
Groete Danie Barnard
Gefile in Fokken zef videos 20 Comments





Randfontein zefgat maak ‘n comeback op Watkykjy
Julle manne kan daai zef "NIGHT RIDER" shopping trolley onthou van Randfontein http://www.watkykjy.co.za/2011/02/lekker-randfontein/? Wel hier is nog n DORING tussen al die rose in Randfontein maar dieselfde eienaar.
Die is n Datsun met n Nissan 1400 enjin onder die bonet… hulle het die enjin so bietjie ge"tune" so dus nou n 1400 +VAT…
Barend