Category Archives: Fokken zef videos

(Almost) Legends – episode 4

Die World Cup se losers ploeter aan met hulle schemes om zak te maak met die 2010 storie. Fokken nole.

Episode 5 drop Vrydag, dan plak ons hom ook hieso.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 1 Comment

(Almost) legends

Die world cup is verby. SA het poesbaie geld gemaak, maar ongelukkig minder as wat hulle spandeer het op die hele storie. Gelukkig reap ons nou die soft benefits soos hulle hom roep – ons gebruik die stadiums vir kriektet matches, rugby mathces en Michael Jackson concerts. En al die toeriste wat 2 maande langer gebly het kan ons glorious strikes in aksie sien. Genoeg double rainbows vir nou. Laat ons nou nie eufories raak nie.

Hier is 'n documentary in drie dele van mense wat actually heavy ge-score het en poesbaie zak gemaak het met die World Cup. Die footage is so next level dat Carte Blanche dit nie eers kon bekostig nie. Gelukkig het hulle alles met Watkykjy gedeel.

Check hierdie sout-van-die-aarde mense (soos in wanneer jy op die aarde pis en sout bly oor)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Zef zef zef | Tagged | 12 Comments

Japan sukkel met spuities. Nogals erg baie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 1 Comment

Vreet grond.

Mens sou hierdie maybe in SA verwag het van Huisgenoot reporters wat iets soos die Dwergiefees cover, maar hierie was Fox News. Hierdie arme tannie het haar engine plaat gekraak. Op ten minste ses plekke. Ow-ow-ow-ow-ow-ow!

O ja, byt vas, ons gaan amper duik…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in duik | 9 Comments