Category Archives: Fokken zef videos

Dude skrik homself faktap verby

Hi
 
Check it my – broer speel 'n prank op iemand by sy job en die results is fokken hillarious. Ek volg Watkykjy nou al van julle eerste jaar af en het nog nooit gedink enige iets wat ek raakgeloop het was die moeite werd om vir julle te stuur nie, maar die outjie is definitief Watkykjy material!
 
Shot
 
Daniel

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 21 Comments

Dayjob Orchestra – next level oorklankings

Dayjob Orchestra is 'n klomp dudes wat videos dub en op Youtube gooi. Gewoonlik as mense sulke videos maak, is dit so uit sync uit soos 'n oorgeklankte Japanese Kung Fu movie – die byklanke klink asof twee ouens reeds die kak uit mekaar slaan maar hulle lippe beweeg nog asof hulle in diep conversation is.

Dayjob Orchestra vat 'n ander approach – hulle dub nuwe vocals oor vir die movie clip maar probeer so naby as moontlik aan die akteurs se lip- en mondbewegings bly. Hulle gebruik ook meeste van die tyd clips uit Star Trek episodes uit.

Obviously kom daar 'n klop kak uit wat 90% van die tyd nie sin maak nie. Stuff soos "Mind if I fuck around in your attic?"

Checkit:

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 2 Comments

Die Maak-my-siek-fabriek se Riaan op Wielie Walie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 10 Comments

Happy Easter, outjies!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Fokken zef videos | 4 Comments