Sorry outjies, hierdie video violate blykbaar terms & conditions op Youtube, so julle sal hom sommer hier moet kyk of moet "right click" en "save as" of iets..
As jy dronk uitpass op die sypaadjie moet jy maar die shots vat wat moeder natuur na jou kant toe uitdeel…
Hier is vir jou 'n mooi prentjie om na te kyk om jou te laat help vergeet van die video …






Zef Brakpan tennis
Brakpan tennis op sy beste. Die Brakpan finals. In Brakpan, natuurlik. Ons vat hom hier in die finals by die derde game. Bitch Slap Broodryk en Kontklap Kruger sê mekaar die titaniese stryd aan. Klink of Riaan Cruywagen ook op die pawiljoen was en homself geniet het.
Dis eintlik net 'n klomp kak, om die waarheid te sê, waar waddefok moet met anders doen as om kak videos aan mekaar te naai wanneer mens hoog is op meds in die bed en ronfok op die laptop?