Louis Minnaar (Bittereinder / Yesterday's Pupil) is een van SA se mees talentvolste music video vervaardigers. As jy 'n aspirant film maker is, let asseblief op. Die basic elements vir 'n short film of 'n music video is om 'n goeie storielyn te hê, die kamera werk moenie 'n pot kak wees nie en die post-production moenie tot suig nie. Jy kan even 'n basic element vat en 'n vet storie daarom bou solank jy die skills het.
Dit sit nie in enige doos met 'n handycam en Final Cut Pro se broek om iets cool te produce nie, maar as mens na MK kyk fokken wonder mens soms. En met soms bedoel ek 93.45%
Ek is seker Louis het sy music video om 'n basic geraamte gebou van: "Fok, ek wens ek het 'n robot maatjie wat vir my kan draties kap. Ek raak moeg om elke aand my hand dood te sit voor 'n skommelsessie". Dis waar alles begin. Met 'n klein idee.
Sorrie Louis, as dit nie die geval is nie moet jy maar self kom verduidelik vir ons.
Hierdie is die official music video vir Yesterday's Pupil se splinternuwe album. Die album sal in sections verniet beskikbaar wees om te download vanaf 1 November in sections. Die eerste section se naam is "Singularity"
By the way, jy kan Yesterday's Pupil en die Wedding Naaiers uitcheck by Assembly moreaand





The Art of Flight – mal snowboarding en heavy metal
Hulle kon dalk beter metal gekies het vir hierdie video, maar verder is daar fokol verkeerd. Uitstekende kamerawerk en ongelooflike moerse airs en tailgrabs en waddefok mens ook al die tricks noem. Daai ouens trek verder deur die lug met een jump as V-Town se besoedeling in die winter.
So entjie in die video in is daar even 'n bruinbeer wat teen die hange van die berg op swag asof hy Samuel L fokken Jackson is en alles wat die oog kan sien besit. Die video is blykbaar ook op iTunes te koop, so kom ons check ons lysie uit van nog kak wat mens nie in SA kry nie:
Kom ons hou op bitch en kyk eerder na die video.
O ja, en as jy dit klaar gespeck het, check sommer The Art Of Flight game uit. Hy vat so rukkie om te laai en dis nogal vet pret. Kyk byvoorbeeld na hierdie screenshot
met die my awesome score en poeshot tricks wat ek gooi