Check hom

Social media – die aakligste video wat jy hierdie maand sal sien

In Fokken Main Videos deur griffin5 Eiertjies

Hierdie is presies wat onder dieselfde kam geskeer word as Afrikaanse popmusiek. Dis net die Amerikaanse version. Dis ook moontlik hoe poes lame jou baas of supervisor is. Goue reël wat hierso ter sprake is (en dit geld vir alles in die lewe waarmee jy jouself bemoei): As jy nie 'n fok weet wat jy doen, waarvan jy praat of …

Deel met jou tjommies!

    griffinSocial media – die aakligste video wat jy hierdie maand sal sien