Check hom

Sexual harassment – Ken jou regte

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Hierie is nie grappies nie. ‘n Baie ernstige video oor wat sexual harassment in die werkplek is. Onthou julle daai videos wat hulle altyd in die Model C skole gespeel het in die early nineties oor allerhande slegte goed soos voorhuwelikse punt natmaak, rook, drank, dwelms, rock musiek, Yskor, Rodney Seale, kersvader, swart mense en Webster? Moenie jou kop skud …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSexual harassment – Ken jou regte
Check hom

KOBUS! Tienerangs

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Teen die tyd moet julle al die band KOBUS! redelik goed ken. Dis die beste Afrikaanse band in die heelal. Daar is omntrent net 5 goeie Afrikaanse bands. Seriously. Die res word nie hier genoem nie. Ons soek hulle nog. Sal julle laat weet wanneer ons hulle opspoor. Gaan check uit bra Franna se website en join die Volk Van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKOBUS! Tienerangs
Check hom

Lekker fokken blaaint Waterfront

In Fokken Main Videos deur griffin5 Eiertjies

Ja-nee die Waterfront is fokken lekker. Lekker blaaint. Check hierie clip wat ek afgeneem het. Classic. Hierdie post is 35 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 541,729 post views in totaal sedert 1 November, 2019. Share dit faktap      

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLekker fokken blaaint Waterfront