ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Category Archives: Fokken main videos
Radio Kalahari Orkes – Staan My By
Een van Radio Kalahri Orkes se beste hits, Staan My By. Die music video feature ook op hulle DVD "Die Geheim Van Slangfontein" wat ons later in die week sal review. Genuine 'n befokte tune wat deur Riaan Malan geskryf is. Dit feature ook Chris Chameleon.
Lyrics:
O die winter wind
Wat oor ons wêreld waai
En die donker stêr
Wat in die hemel draai
En ʻn teken langs die pad
Wat vorentoe bedui
Hierʼs die einde van jou drome
Hier kom jy nooit verby
En jy besef terdee
Jou laaste kans verdwyn
Want jou gees is moeg
En jou liggaam pyn
Dan kom ek vir jou haal
Dan kom ek vir jou sê
My vriend, o my vriend
Ons moet nooit gaan lê
Tot die bitter end
Tot die son uitbrand
Tot die see opdroog
Anderkant die verste anderkant
Al staan ek alleen
Sal ek nooit gaan lê
Ek sal steeds hier staan
Vir jou die waarheid sê
Staan my by, my bra, staan my by, my bra
Skouer aan skouer
Sy aan sy
Ek sien, ek sien,
Ek sien die verste anderkant
Hier kom ek vir jou haal
Hier kom ek vir jou sê
Ek sê nee, nee, nee
Ons sal nooit gaan lê
Tot die bitter end
Ook gefile in Kief musiek 6 Comments
Converse Block Party in Joburg
Hier is nog so 'n laaste video wat ons ge-shoot het by die Converse Block party met Halloween.
Video & musiek deur Zirkie.
Gefile in Fokken main videos Leave a comment




Black Tuesday protest in Kaapstad
Dis maybe 'n dag of twee laat, maar Zirkie het alliepad Kaap toe gevlieg en vir ons so bietjie die Black Tuesday protest gaan afneem by parliament en met so paar mense gesels.