Check hom

SuzelleDIY – How to Make an Avocado Facemask

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ons gunsteling DIY bokkie, Suzelle DIY is weer terug met ‘n nuwe tip. Hoe om vir jou gatsiggie ‘n groen maskertjie te maak met avo. En haar stilstuipe tjommie, Mariaan is weer terug. Ons het haar baie ge-verlang. Sien, ons cater so een uit ‘n duisend keer vir julle gooses ook. Toe, gaan verander jouself in Hulk se skêr… En …

Deel met jou tjommies!

    griffinSuzelleDIY – How to Make an Avocado Facemask
    Check hom

    SuzelleDIY – How to Peel a lot of Potatoes

    In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

    Ons raak sommer tranerig van blydskap as Suzelle se nuwe DIY videos uitkom. Moet jouself nou nie gaan opfok met ‘n boor en water nie. As jy 10 duime het, by eerder weg van enige tipe DIY af. Check ook sommer Hammerhead TV se nuwe video oor swingers parties: Deel met jou tjommies! Tweet

    Deel met jou tjommies!

      griffinSuzelleDIY – How to Peel a lot of Potatoes
      Check hom

      Paaldanser rook zol en smeer ‘n paal iets vreesliks

      In Fokken Main Videos deur griffin4 Eiertjies

      Die goose moet net bietjie ‘n trick of twee leer: As jy 40 liter zol in jou longe intrek voor jy jou paaldansery begin, gaan jy noodwendig jou video in fokken portrait skiet in plaas van landscape – laat dit sommer ‘n les vir julle daarbuite ook wees. Dit lyk fokken tos. Maar mens kan seker nie veel verwag van …

      Deel met jou tjommies!

        griffinPaaldanser rook zol en smeer ‘n paal iets vreesliks