Check hom

Ken Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Ken Block is terug met nog ‘n installment van Gymkhana, die reeks videos waarin hy onglobare kak aanvang met karre. Hierdie keer het hy sy nuwer model ingeruil vir ‘n 1965 Ford Mustang Notchback wat 845 perde uitskop. Dis rofweg so veertien keer meer as wat daai Kia Picanto van jou kan uithaal en wys. Alles begin waar die mal …

griffinKen Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag
Check hom

Pretoria have talent

In Fokken Main Videos deur griffin2 Eiertjies

Ons het oor die naweek by ‘n jol gepraat oor hierdie TV ad wat ons gesien het. Turns out ons tjommies (wat ook by die braai was) van Mediabox het hierdie outjie geskiet. ‘n Hele paar happe later is daar besluit dat ons vroeg volgende jaar ‘n kaksnaakse reeks vir Watkykjy gaan skiet in die Moot. Julle gaan dit erg …

griffinPretoria have talent