Check hom

Jack Parow – Bloubek (official music video)

In Fokken Main Videos deur griffin3 Eiertjies

Hierdie outjie gaan baie aandag trek. Ons gaan hom oor so rukkie bespreek met Jack Parow op Twitter (9:15) en dan mooi kom update hierso. Jy kan alles hierso volg Jack Parow oor die musiekvideo: ‘’Ek is heavy excited oor die video. Dit was ‘n group effort en al my gevaarlike tjommies het gehelp om dit ‘n sukses te maak. …

Deel met jou tjommies!

    griffinJack Parow – Bloubek (official music video)
    Check hom

    Jacob Zuma se Facebook movie

    In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

    Jy is seker nou al redelik fokken gatvol vir al jou tjommies se Facebook movies. Ja, toe-toe, hou op bitch daaroor. Jy kan net sowel nog een kyk. Die een wat ons vir Jacob Zuma gemaak het. So terloops, is jy al ge-fokken registreer om in 2014 te vote? Jy moet fokken lekker wees… Deel met jou tjommies! Tweet

    Deel met jou tjommies!

      griffinJacob Zuma se Facebook movie