Check hom

Alphabet insanity – hierdie dude rap teen die spoed van lig. Kwadraat.

In Fokken Main Videos deur griffin1 Eiertjies

Hierdie is fokken mal. Die bra rap about 456 keer vinniger as Ninja van Die Antwoord. Fokken dubbel like en Coke, bra! Kyk of jy kan saam rap. Ons het die lyrics onder die video gegooi. I…Adamantly attack the alphabet with an anecdotal algorithm made of Adamantium I’m like an Adderrall addicted anaconda or an alcoholic an asshole, like A-Rod, …

Deel met jou tjommies!
griffinAlphabet insanity – hierdie dude rap teen die spoed van lig. Kwadraat.
Check hom

Musicless music videos. Kaksnaaks!

In Fokken Main Videos deur griffinRek jou bek

Ons het altyd 'n verskoning oor hoekom ons so kaksleg is met die Donderdagvideos en vandag se verskoning is griep. Hopelik is ons volgende week weer op ons stukke. Wat ons wel kan doen om jou oogbolle te prikkel is om vir jou 'n collection van so paar befokte musicless music videos te gee. Mario Wienerroither is die baas as …

Deel met jou tjommies!
griffinMusicless music videos. Kaksnaaks!