Byt vas, dis amper holiday. In die meantime het ons vir jou ‘n kief 80’s game wat jy kan jol as jy lus is om bietjie kromrug te trek en laer as slangkak te verkeer by jou heavy poef graft.
Daar is ook ‘n bonus. Jy kan actually ‘n bedonnerde 80’s hamper wen. Once, pappie!
(shot vir Universal music wat hierie vir ons gestuur het)




Speel met poepe – ‘n moerse variety
Speel met jou poepe. Jy weet watter outjie joune is: