Category Archives: flash game

The Art of Flight – mal snowboarding en heavy metal

Hulle kon dalk beter metal gekies het vir hierdie video, maar verder is daar fokol verkeerd. Uitstekende kamerawerk en ongelooflike moerse airs en tailgrabs en waddefok mens ook al die tricks noem. Daai ouens trek verder deur die lug met een jump as V-Town se besoedeling in die winter.

So entjie in die video in is daar even 'n bruinbeer wat teen die hange van die berg op swag asof hy Samuel L fokken Jackson is en alles wat die oog kan sien besit. Die video is blykbaar ook op iTunes te koop, so kom ons check ons lysie uit van nog kak wat mens nie in SA kry nie:

  • iTunes: thanks vir fokol, Steve Jobs. Africa are also a country, hoor! (ek dink nie hy kan nie)
  • Awesome bruinbere met Samuel L Jackson swagger: Pretoria Zoo se gehokte bere het fokol op hierdie outjie en hulle pelse is altyd vol poef of kleiner diere.
  • daai kamerawerk: OK, maybe het ons iewers iemand in SA wat dit kan afpull. District 9?
  • snowboarders op daai level: Hello? Anyone?
  • sneeu op daai level: die Drakensberg is mos net goed vir 'n seunskoor.
  • sneeulikopters?

Kom ons hou op bitch en kyk eerder na die video.

O ja, en as jy dit klaar gespeck het, check sommer The Art Of Flight game uit. Hy vat so rukkie om te laai en dis nogal vet pret. Kyk byvoorbeeld na hierdie screenshot met die my awesome score en poeshot tricks wat ek gooi

art of flight

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken main videos | 3 Comments

Doen dit vir Suid-Afrika!

Hello sportsfans! Kom ons help mekaar bietjie on India se krieketfans op te fok op die interwebs. Suid-Afrika loop so bietjie agter en dis moontlik omdat niemand van hierdie online game weet nie.

Hier kan een van twee dinge gebeur:

1. Jy is in elk geval heavy bored in jou eerste week terug by die werk en jy wil games speel om die tyd om te kry. Die baas kyk nog nie oor jou skouer nie en meeste mense is nog op holiday. Befok. Ons het jou gered.

2. Jy is een van daai moerse kompulsiewe mense wat ten spyte van die baie werk, hierdie game gaan speel totdat jy ge-fire word. Hulle gaan jou letterlik by die kantoor uit moet dra.

Waarskuwing: Die ding is fokken addictive. Click op die pic om saam te speel:

stick cricket

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in watkykjy tips | 10 Comments

Lekker retro games in jou browser.

Begin jou Vrydag op die regte manier.

Hier is vir julle 'n fokken groot versameling PC en kafee games van die 80's en 90's. Jol dit sommer by die werk op jou browser. Jy is in elk geval nie lus om daai boring meeting by te woon nie. Check net, Calgames is bietjie vinniger as waaraan jy gewoond is. Onhou jy toe jou PC daai turbo knoppie gehad het? Jy kan jou 10mHz PC laat hardloop op 4.7Mhz, dan was dit poesmaklik op die games klaar te maak wat te vinnig was. Jy mag dit dalk ook weird vind om die games actually in kleur te sien. Fokken far out, man! Hercules monochrome se poes!

Die rykgat kinders met hulle 20mHz PC's het altyd hulle poese af gesukkel. Wil mos fokken ryk wees. Vat so!

Space bar, pyltjies, z, x en Enter is jou kos met meeste van die games. Maak hom los.
 

calgames

(shot, Marius)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in griff se games | Tagged | 8 Comments

Speel met poepe – ‘n moerse variety

Speel met jou poepe. Jy weet watter outjie joune is:


poepe

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in flash game | 1 Comment