Category Archives: duik

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Seuns en dogters, net gou so paar aankondigings voor die tweede klok lui en ons bid en fokof…

Ons het so paar wennertjies om aan te kondig:

1. Die Zef rap track kompetisie is gewen deur Dirk, soos vir hom gevote deur die Watkykertjies. Lekker kakbaie pryse ter waarde van R2500 oppad na jou toe. Geluk.

2. Die eerste wenner van die Park Acoustics double tickets vir hierdie Sondag is Manie. Die tweede wenner is Annie. Hou julle inbokses dop vir instructions om hoe om jou tickets te claim. Beide hierdie Watkykertjies verjaar en wil hulle parties sommer by die gig gooi saam met hulle tjommies. Dis 'n goed genoeg rede vir ons.

3) Ons laaste wenner is die bra wat die Oppikoppi tickets score vir hom en 'n tjommie. In Oppikoppi se ouens se eie woorde: "Daai video van die mense wat by die printer ontmoet is die wenner. Hy kan 'n dubbelkartjie kry". Dit sal video nommer 4 wees as ons dit nie mis het nie. Hulle tune ook verder "daai outjie in die video wat op die muur sit en sing – julle kan vir hom 'n enkelkaartjie ook gee." Dit sal dan video nommer 3 wees. Geluk ouens, ons sal vir julle 'n paar doppe ook koop. En shot vir Oppikoppi vir die ekstra kaartjie. Dis befok van julle.

Rait, maak die vensters toe nadat julle die borduitveers skoongemaak het, dan kan ons fokken duik.

leisure duik

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 9 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou om in te skryf vir die Oppikoppi Unknown Brother kompetisie. Jy kan tickets wen. Geniet jou naweek. Lekker duik, lekker suip.

kom ons fokken duik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 12 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen. Sover loop daai enigste bra loshande voor en hy lek al sy lippe af vir al die cool kak wat ons hom gaan gee. Ons gooi sommer 'n R450 jacket ook for free in as hy die eingste bra was wat kans gesien het om die track te maak.

Volgende week gaan ons julle vertel hoe julle Oppikoppi kaartjies kan wen, so ons gaan dit weer moeilik maak dat net een persoon kans sien om deel te neem en alles te wen.

Maar fok dit vir nou. Kom ons duik eers…

naweek leeutjie suig tiet

Speel die fokken tune kliphard en duik:

Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.

Hier is solank nog kiekies van Lisa Davis soos julle gevra het om julle die naweek in te vat…

photo-1

photo-3

photo-5

photo-8

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 18 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Onthou om in te skryf vir daai kompetisie waar jy meer as R2500 se stuff kan wen.

Daar is nog so 3 weke oor.

kaalgat surfing duik biatches

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 11 Comments