Category Archives: duik

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons weet dis bietjie vroeg hierdie week, maar dit was in elk geval 'n useless week. Hoeveel kon jy gedoen kry? Exactly.

Vat jou  Bic pen en gaan huistoe. Jy kan volgende week begin skouer aan die wiel sit. Onthou om jou leave te beplan met ons next level calendar. Jy sal nie spyt wees nie.

unicorn kaalgat horing meisie

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 12 Comments

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons duik vir die laaste keer in 2011. Ons sal wel weer vinnig kom inloer oor die naweek om darem vir 2011 te tune om te fokof ook. Vir eers moet jy nou dadelik jou desk by die werk verlaat (as jy een van daai konte is wat by die werk moet sit), jou baas 'n toffie gooi en soos Michael Jackson maak en die fok by die graft wegkom.

Gaan drink 'n koue een…

hippie naaier naweek

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 5 Comments

Dis laaaaang naweek, kom ons fokken duik!

Ons weet dat van julle nog by die werk sit en shots in die boude moet vang by jou baas of konterige clients of daai dik tannie met die kort rooi hare en die brille met die chains van HR. Dis tyd om te duik, my bra. Vat jou stapler en fokof.

Op Kersdag gaan ons 'n heavy bumper edition gooi op Watkykjy met mooi meisies, 'n video van 'n krismisbox charity vibe wat ons saam met Blink Stefanus gedoen het om mense uit te help asook Chopper wat uitfreak oor krismis goeters. En nog meer.

Doen jouself 'n guns hierdie Krismis: As jy 'n heavy kak persent gekry het, neem 'n foto daarvan. Ons sal jou op Kersdag tune hoe om beter persente te kry aangesien ons so paar Watkykertjies se Kersfees wil beter maak. Die jirre weet, die lewe kan soms super onregverdig wees op Kersdag. Ons is hier om jou te help sodat 2012 'n beter begin het…

Klim nou in jou kar en fokof  en hou op om jouself so te straf. Hierdie gaan 'n lekker naweek wees. Dinsdag is boonop nog 'n vakansiedag ook nadat Kgalema Motlante hom so verklaar het. Blykbaar is dit Kgalema-nog-so-bietjie-dag.

lang naweek

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in naweek | 3 Comments

Kies jou duik wenner vir Red Stag

Raait, so julle kan sommer in die comments julle mening lug oor wie die wenner moet wees van hierdie paar entries wat ons gekies het, dan sal ons Maandag check hoe sake staan.

kak duik

 dokken duik

 

 

fokken duik2

325057_10150349429721286_686151285_8663765_1048915099_o

16000_014

dis naweek

Duik

KYLE copy

My duik pak

Picture 083

DIS NAWEEK

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kompetisie | Tagged | Comments closed