Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #4

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Ons is bietjie stukkend na gisteraand se vibes by Gin maar ons gaan like ‘n groen ambulansie of twee drink. Vanaand gaan ons superlarge by The Woods gaan en more gaan gaan ons tien teen een vrek by Tings in Pretoria, maar dit sal lekker wees tot dan. Scroll onnertoe …

Deel met jou tjommies!

    griffinElke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #4
    Check hom

    Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3

    In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

    Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy. Dis ons derde groot kromrug Vrydag mission in ‘n ry en daar is weer baie kak om te speck. Check uit vir nogge K-pax Kronikels storie en veral …

    Deel met jou tjommies!

      griffinElke Vrydag is Nasionale Watkykjy Dag #3

      Elke Vrydag is Nasionale Watkykjy dag

      In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

      Dis Vandag weer Vrydag wat beteken dis Nasionale Watkykjy dag. Twee en fokken vyftig keer per jaar is dit low-profile dag en tyd vir kromrug trek by die werk. Komplimente van Watkykjy. Vandag tune Katvrou julle van haar experience by die Oppikoppi Strictly Come Twakkie Easter Festival. Daar is ook so paar kiekies tussenin wat deur haarself afgeneem is. Lees …

      Deel met jou tjommies!

        griffinElke Vrydag is Nasionale Watkykjy dag